Die Antwoord se twatters en vleisbroek

In Die Antwoord deur griffin20 Eiertjies

Image

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord se twatters en vleisbroek

    Comments

    1. Michelle

      Wie gee om wat die HEAT magazine se? EN wie gee seriously om wat Die Antwoord se? en wie gee n fok om wat hulle van mekaar se? As die Huis Genoot se hulle is ok, dan is hulle ok. Die mense wat HEAT koop is anyway nie oud genoeg om tampons te dra nie, so se my, WIE, DE FOK, GEE OM?

    2. V-Bone

      Die Antwoord – Zef Dose.
      Ek is nie seker waar hierdie fokken clowns is nie maar ookal dit is, die see was ook seker tot daar en toe hy terug trek, toe bly die skuim oor. Die Amerikaaners laaik hulle seker want hulle is net so deur die tos!

    3. Author
      griffin

      Jou CD collection moet fokken kakboring wees.

    4. lippeleklekker

      Ja nee kyk-goddank smaak verskil..eks nie n fan van die antwoord nie maar smaak my as iemand nie van die bands op di site hou nie is jy n poes.Wt het geword van persoonlike opinie??Ek het nie die antwoord nie -maar ek het ander great shit soos
      Die Van coke cartel,Die heuwels fantasties,jack parow,–metallica acdc en nog vele meer.En nee ek het nie teuns jordaan en daai blou bul apie nie,maar ek gaan nie aan as mense van sulke goed like nie.Musiek is wat jy van hou,nie wat in is op die stadium nie of wat zef is nie,fok word wakker.
      As die antwoord n sukses maak,fokken great vir hulle-maar ek gaan nie op die bandwagon spring net omdat hulle as zef verklaar is nie.

    5. Belinda van Tonder

      Julle behoort julself te skaam om hierdie snert te plaas op die web blad. Dit is absoluut ‘n tragedie dat so ‘n jong dame so skouspelagtig sleg moet optree , watter soort voorbeeld stel sy ? en dan om nie eens te praat van die hoogs onaantreklike vent wat saam met haar optree nie. Genade dis afgryslik !

    6. Chris

      fok ja griffin, moet saam met, lekker kak boring tune ek jou!!!

    7. koekiekrummelkont

      ja well kyk nie almal hou van die antwoord nie, ja hulle vloek dalk biki erg en dis nie (wat ek dink) die voorbeeld wat kinders aan voorgestel moet word nie. hulle het 1 kwai song ja maar overall like ek hulle ook nie te zef nie. smaak verskil big deal..
      Ek sal eerder na die enter of the ninja luister voor ek my polse af ku om na jurie of steve fag eier te luister. Rock musiek rule!!!! Vok alles en luister na wat jy wil, ouers as julle toelaat om julle kids na hulle te luister so be it…
      Almal al gereed vir Aardklop???? bring jou Zol saam en ons gaan kak lekker kuier in potch!!!!

    8. honnestront

      Ek het nie geweet mens hoef nie die woord "piel" te blur in Heat nie? Die Antwoord FOKKON RULE!

    9. Vinnige Vinger

      Jissis V-Bone, smaak my  jy en daai verkrampte stink kont Belinda van Tonder ken fokkol van poes lekker tunes af. Die enigste ding wat daai stupid Yanks meer laaik as Die Antwoord is jou ma se poes op toast. In die immortal woorde van daai fokken hot Yolandi Vi$$er: Fok jou, jou naai!

    10. Gert van Tonder

      Vinger jou poes ! Dis my vrou daai waarvan jy praat , weet jou ma jy is op die internet want skynbaar tree jy op soos ‘n bog kind wat pas gehoor het van grootmens films. Gaan skop ‘n bol in die parkie , drol.

    11. Gert van Tonder

      Vinger jou poes ! Dis my vrou daai waarvan jy praat , weet jou ma jy is op die internet want skynbaar tree jy op soos ‘n bog kind wat pas gehoor het van grootmens films. Gaan skop ‘n bol in die parkie , drol.

    12. ekke

      @ vinnige vinger – ek dink ek het myself sopas nat gepiss oor jou beskrywing van Belinda!!! 

    13. Vinnige Vinger

      Hey kom nou Gert, mens fokken praat nie so nie, ek is 'n Christen, jou poes!
      As jy so van grootmens films praat raak ek sommer hard. Anyway, ek dink al wat ek regtig probeer oordra  is as jy nie van kak hou nie, moet nie na dit kyk of luister nie. Niemand gee regtig om wat jou opinie oor stront is nie. Ek laaik hard naai kwaai maar jy hou miskien meer van volkspele en opsit.
      Elke ou het maar sy voorkeur. Myne is Die Antwoord en Joune is Bobby Angel, maar jy sien my nie kak praat van Bobby nie. Maar as ek vir Bob in die straat kry skop ek hom in die ballas vir al die kak tunes wat hy al gemaak het. Poes Woes! Oor en uit!

    14. Hoenerkop

      Ek het amper verstik van die lag , ou Gert en Belinda is seker nou druk besig om een of ander klag brief te skryf.

    15. Willem

      vinnige vinger , ek weet nie wat jy gebruik nie , maar moet nie christenskap in gesprekke soos joune gebruik nie, onthou dit is strafbaar tot in die derde en vierde geslag, EN EK SPOT NIE, DINK VOOR JY PRAAT

    16. joumasakvirrenosters

      Lekker van kopkou tot trilsmul.  Kussingvreters.  Vat julself weg. Nou.  Doen dit. Nou.  Hoekom vra jy?  Want dit wat daarin is is kadetkampkak.  Gee my sommer n halmas oukie.  Wonner of sy kamoefleerstyl of Braziliaanse shaves besig?  Kry sommer n gulsige oukie.    (45 sekondes en 88 plukke ban die piel later.  Noe voel ek leeg en tevrede.  Dis die antwoord.  As jy twyfel, naai.

    17. Koolkoppie

      Ek stem saam Vinnige Vinger,wat de fok is fout met jou ou?as iets jou pla ignore dit Fok! @ least maak hulle fokken geld jy het seker uit een of ander weeshuis n band try maak en dit was n fokop so moenie naar wees as iemand wen in iets wat jy nie kon reg kry nie..net my 2c

    18. Vinnige Vinger

      Here Willem, ek fokken hoop nie daar is 'n derde en vierde geslag uit hierdie totter uit nie. Ek is maar versigtig met my balbotter, en mens skryf "Christenskap" met 'n hoofletter. Wys 'n bietjie respek jou kont.
      Ek is nie 100% seker wat joumabukvirrenosters daar geskryf het nie maar ek is in as daar "free trillsmule" uitgedeel word (Deur aantreklike jong dames met al hule eie tande).
       
      PS: Bobby Angel is nog steeds 'n poes.

    19. Donny

      Belinda sit seker skelm en vinger. Bwhaha. As jy dit nie laaik nie, fokken los dit uit.

    20. Julius

      Enigste ding wat meer kommin is as die antwoord is 'n emmer vol onderarms (en miskien Jack parrow)

    Gooi Comment