Beste TV ad vir 2010 – City Lodge

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Dis hoe mens TV ads maak. Nie met fokken Ed Jordan en Dolf Lundgren wat omring is met Tuks Drama drop-outs nie. Fok.

Jissis hadeda’s is kak diere. Fokken hoogtevrees voels. Checkkityt:

Deel met jou tjommies!

    griffinBeste TV ad vir 2010 – City Lodge

    Comments

    1. Oppipoppi Ninja

      n Hadida is n alien, het jy al ooit n dooie hadida gesien? of n hadida kuiken, of wat ookal n klein hadida genoem word….fok nee, die goed is net eweskielik hier, op jou dak, met daai lang antenna snavels, en daai fokken geraas…kakaaaaaaaaaaaa…dis fokken aliens man

    2. George

      Jirre by my vorige flat in Snor het die fokken goed my mal gemaak, ek fokken haat Hadedas, vergeet van laat slaap op n naweek as jy n grasperk het.  En hulle sif pers kak le die wereld vol..

    Gooi Comment