Baie geluk aan die Funky Fridge wenners

In Aankondigings deur griffin1 Eiertjies

Baie geluk aan die wenners van die Funky Fridge kompetisie. Die name is sopas vir ons deurgestuur. Doen ons ‘n guns en neem ‘n foto van jou sexyfridge2prys as jy dit ontvang het en stuur dit vir ons om hier op die site te plak. Die ouens van Funky Fridges sal sorg dat jy jou prys kry en hulle sal julle drie outjies kontak.

Hoop jy geniet die shiny nuwe fridge en dat die drank darem en of twee probleempies vir jou sal oplos. Drank los mos alles op.

Ons wens on kan soos Oprah kak links en regs uit die Ford Interseptor gooi sodat almal iets kry, maar ons het nie daai klas van zak nie.

 Dewald van Randburg stap weg met die grand prize:

* ‘n Hisense (of similiar) 230 liter fridge/freezer combo, kompleet met die volle wrap-around Watkykjy design soos gesien in die video hieronder OF die wenner se eie volle wrap around design wat die voorste kant van die yskas cover, sowel as die kante.
* ‘n Keuse tussen EEN van die volgende om jou nuwe Funky Watkykjy Fridge te stock:

– 4 kaste Castle OF Black Label OF Windhoek Lager bier PLUS Die Antwoord se nuwe CD (as dit al uit is teen daardie tyd), andersins ‘n zef CD van ons keuse.

– Twee bottels Ricky Lou en ‘n blikkie coke plus twee kaste bier soos bo genoem PLUS Die Antwoord se nuwe CD (as dit al uit is teen daardie tyd), andersins ‘n zef CD van ons keuse.

– Twee bottels Klipdrift en ‘n blikkie coke plus twee kaste bier soos bo genoem PLUS Die Antwoord se nuwe CD (as dit al uit is teen daardie tyd), andersins ‘n zef CD van ons keuse.

Grant van Pretoria het ook nie te kak gedoen vir tweede plek nie en score die volgende

* ‘n KIC (of similar) bar fridge met ‘n keuse van die Watkykjy design (soos gesien in die video) of die tweede plek wenner se eie design, slegs vir die voorkant van die fridge
* Een kas bier (Castle/Black Label/Windoek)
* Een bottel Bells of Klipdrift
* Die Antwoord se nuwe CD (as dit al uit is teen daardie tyd), andersins ‘n zef CD van ons keuse.

Patricia van Bloem kry darem iets beter as ‘n skop in die pille:

* Die Watkykjy design of die derde plek wenner se eie design, slegs vir die voorkant van sy eie yskas wat hy reeds besit.
* ‘n Buddy Coke

 

Deel met jou tjommies!

    griffinBaie geluk aan die Funky Fridge wenners

    Comments

    1. koekiekrummelkont

      ek kan imagine die gooses wat half kaalgat pose voor n yskas gee n ou klaar meer as een genoeg rede om velle te kap haaldag voor daai vkkn yskas, jy moet net keer dat jou peil nie frostbite kry van dratie kap oor n oop yskas deur nie!!!!

    Gooi Comment