Ek gaan nie vir julle in diepte probeer verduidelik wat autotuning is nie, maar dit behels min of meer die tuning van mense se stemm in normale videos om dit soos daai kak hip-hop R&B tunes te laat klink. Dis 'n nuwe fad en hopelik sal dit so poesgroot raak dat mense soos Kanye West en Jamie Foxx inspired voel om minder van hierie effects te gebruik en hopelik ophou om kak musiek te maak.
Hierie hele video is actually fokken bizarre. Gaan kry gou 'n branna en kom check hom:
(shot, Francois)
Hierdie post is 95 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,216,841 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Jinne ek love die internet!!!
My fok huisbraak & verkragting maak nog die nuus daar. Hier in die "nuwe" SA maak moord & roof nie altyd eens meer die nuus nie.