(Almost) legends

Die world cup is verby. SA het poesbaie geld gemaak, maar ongelukkig minder as wat hulle spandeer het op die hele storie. Gelukkig reap ons nou die soft benefits soos hulle hom roep – ons gebruik die stadiums vir kriektet matches, rugby mathces en Michael Jackson concerts. En al die toeriste wat 2 maande langer gebly het kan ons glorious strikes in aksie sien. Genoeg double rainbows vir nou. Laat ons nou nie eufories raak nie.

Hier is 'n documentary in drie dele van mense wat actually heavy ge-score het en poesbaie zak gemaak het met die World Cup. Die footage is so next level dat Carte Blanche dit nie eers kon bekostig nie. Gelukkig het hulle alles met Watkykjy gedeel.

Check hierdie sout-van-die-aarde mense (soos in wanneer jy op die aarde pis en sout bly oor)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos, Zef zef zef and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

12 Comments

  1. V-Bone
    Posted August 24, 2010 at 3:42 pm | Permalink

    Hierdie ouens is fokken snaaks!!!

  2. griffin
    Posted August 24, 2010 at 4:25 pm | Permalink

    Kief, ek sal nog van hulle stuff opsit.

  3. Pieter
    Posted August 25, 2010 at 1:20 am | Permalink

    Ek skiem dis biki lame?.. Of is dit net ek?
    Al jou ane goed is benaai tho..love WKJ

  4. Methedex
    Posted August 25, 2010 at 7:34 am | Permalink

    Dit was LEGEND. . . wait for it. . . DAIRY! ! !
    Die surfer dude en die security guard was die beste!

  5. Help
    Posted August 25, 2010 at 9:34 am | Permalink

    Wie sing die song???

  6. Lesbeen
    Posted August 25, 2010 at 10:46 am | Permalink

    *hoes hoes* huh ? hoe nou , wat nou ??

  7. griffin
    Posted August 25, 2010 at 11:41 am | Permalink

    aKing

  8. Posted August 25, 2010 at 11:48 am | Permalink

    Hi,
     
    Die naai vragie is al bietjie saai…wat van 'n ander vragie?

  9. Posted August 25, 2010 at 11:49 am | Permalink

    Hi,
     
    Julle naai vragie baie saai naaiers.  Tyd vir 'n ander ou vragie asseblief?
     
    Sonja

  10. Posted August 25, 2010 at 3:00 pm | Permalink

    Ek is seker die dom donners word betaal vir daardie kak. Born into security? WTF

  11. anon
    Posted August 25, 2010 at 4:18 pm | Permalink

    Ek is saam met die wat se dis vlou kole. Daar is n  goeie idea, maar die dudes moet edit, edit, edit. die vids het miskien 3 min se content, hulle moet dit nie uitrek na 10 nie.

  12. tokolos
    Posted August 31, 2010 at 2:51 pm | Permalink

    Goodstuff, jammer om te sien  di naaiers wat comment appreciate niks snaaks behalwe as dit leon schuster se kak slapstick is nie. duidelik nog nooit enige ander comedy genres geniet since vetkoek paleis. 
    well done guys, cannot wait to see more episode!!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">