Monthly Archives: August 2010

Groente

Juffrou vra vir die klas: "Watter soort groente laat 'n mens se oë traan?" Jannie se hand is eerste op.  Juffrou: "Ja Jannie, wat is dit?" Jannie: "'n Aartappel, juffrou…"  Juffrou: "Nee Jannie, dit is 'n ui!" Jannie: "Dis baie duidelik Juffrou is nog nooit met 'n aartappel op die fokken ballas gegooi nie." (ingestuur deur Henry) Deel met jou [...]
Gefile in Grapgat | 1 Comment

Spyker, die grapgat.

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 26 Comments

Hara Kiwi – Die padda en die hoer

Mirrag maats, Ons is besig om 'n outjie van die overseas bietjie Afrikaans te leer. Die bra se naam is Lectrr en hy woon in België en teken cartoons virre lewe. Julle sal so nou en dan van sy werk hierso op Watkykjy speck. Hopelik elke week. In sy eie woorde:   Well, I'm 31. I live in Ghent, [...]
Gefile in Skrapnel, komix | Tagged , | 3 Comments

Hierie ouens vat nie kak nie. O wag, hulle doen.

(shot, Dirk) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 5 Comments