Wenner – Oppikoppi double tickets vir Sexy.Crooked.Teeth

Geluk aan die blaar wat die double tickets gescore het vir die Oppikoppi Sexy.Crooked.Teeth.Festival. Die waarde van die prys is R900. Glad nie kak nie. At least kan die ou nou R900 op kos en drank en petrol spandeer vir die naweek. Die tjommie wat hy saamvat kan ook gerus las met die kos en drank.

Moenie worry nie, ons sal nog kompetisies hou later in die jaar. Maybe wen jy iets.

Moenie vergeet om te vote vir die finalists in ons Funky Fridge kompetisie nie.

koppiwenner

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie, oppikoppi. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

2 Comments

  1. Posted August 2, 2010 at 4:19 pm | Permalink

    hey.. julle het my email as frikkie dit nie claim nie :D

  2. griffin
    Posted August 2, 2010 at 4:25 pm | Permalink

    Sorry my bra. Die ou het klaar sy tickets ge-claim…

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">