Watkykjy kompetisie – laaste reminder

In Kompetisie deur griffin4 Eiertjies

Hier is jou laaste reminder om aan Watkykjy en Funky Fridges se kompetisie deel te neem. Die kompetisie sluit volgende Vrydag middag 12:00. Ons het al 'n hele klomp inkrywings gekry en jy kan so paar van hulle hieso speck

sexyfridge

En vir oulaas, ons Watkykjy fridge se video:

griffinWatkykjy kompetisie – laaste reminder

Comments

  1. dee

    djirre, ek het al vier designs op die saait, sweeeeet! proe al daai bier!!

  2. Piet a.k.a. PaalPiel

    Waar kry ek hierdie remix song Griffen?

Gooi Comment