Vuvuzela’s is tit

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Onhou vandag se leuse, outjies: Bier en tieten. Kyk maar gou hierdie outjies. Youtube gaan binnekort nommer 2 verwyder, so speel hom dalk eerste en rol maar 'n gewriggie as jy moet.

Dis 'n plesier.

UPDATE: Youtube het toe die tweede video remove. Ons het die ou wat die video gemaak het opgespoor en hy het dit vir ons gemail. Download dit na jou PC computer toe:

The best vuvuzela video ever – Mobile

Deel met jou tjommies!

    griffinVuvuzela’s is tit

    Comments

    1. Skippie

      Ek was re laat vir die video. Wa kan ek dit nog sien??

    2. Author
      griffin

      Moenie worry nie. Die ou wat die video met die regte tiete gemaak het, het dit vir my gestuur. Ek sal dit op Watkykjy sit sodra ek tyd kry.

    Gooi Comment