Trokdrywers nou nog meer creepy

Asof Amerikaanse trokdrywers nie creepy genoeg uitgemaak word as creepy grysbaard fokkers met caps en lumberjack shirts in movies nie het hulle nou nog stap nader aan creepyness geneem.

Mens kan nou Foot Pussy koop om aan jou trok of bakkie se stepper vas te maak. Wat is Foot Pussy, vra jy. Wel, ons is bly jy vra. Dis basically 'n plastic wolscooter wat omring is met borselhare. Jy gebruik dit om jou bootse te polish voordat jy in jou trok of bakkie klim sodat jy nie die intererior vuilmaak nie. Die kanse is egter baie goed dat dat jy die interior in elk geval vuilmaak op ander maniere (lees riempluk) as iets soos hierdie jou excite.

Ons weet nie hoe lank dit gaan neem voor hierdie plastic vleismango die Suid Afrikaanse mark gaan betree nie, maar kyk gerus uit vir hulle in die volgende paar maande. Veral om Loftus. As jy hierdie lees en blou ballas agter aan jou bakkie het, sit jy tien teen een al klaar met jou zaber in jou regterhand en jou kredietkaart in die linkerhand.

Dit gee 'n nuwe betekenis aan "om soos 'n poes te parkeer".

Miskien wag die skurwe trucker chicks in spanning vir handbrieke of gear leavers wat soos piele lyk. Wat 'n geskenk sal dit nie maak nie? Piele vir kersfees.
 

footpussy

(shot, Ruan)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
Gefile in Zef zef zef and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

5 Comments

  1. Madder
    Posted July 13, 2010 at 8:41 am | Permalink

    So dis hoe 'n foktrok lyk…..
     

  2. vatiekakie
    Posted July 13, 2010 at 11:19 am | Permalink

    Ek verstaan nie , hoe de fok werk die kak ?

  3. Oom Koos
    Posted July 13, 2010 at 12:44 pm | Permalink

    Ek het nou baie lekker gelag. Die snaakste is die sin "Mounting hardware not included". Hulle gaan seker in die toekoms 'n leer saamgee, sodat hierdie mal ouens die ding kan bykom!!

  4. Posted July 13, 2010 at 3:35 pm | Permalink

    Gentlemen prefer blondes

  5. Ouma Meelbol
    Posted July 14, 2010 at 9:18 am | Permalink

    WAT. DE. FOK??? Nou is ek meer convinced as ooit die wêreld is mal.
    Ek moet jou sê: as ek verby 'n trok of bakkie loop met so 'n ding op die step, sal ek daar wag vir die drywer en hom oor die kop poes met my handsak. Guaranteed skedelbreuk. Dan skop ek hom in die knaters dat hulle in sy sinusholtes loop sit.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">

Afrigator