Suid-Afrikaners sukkel. Veral met naai en bid.

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

naai_en_bid

(shot, Jacques)

Deel met jou tjommies!

    griffinSuid-Afrikaners sukkel. Veral met naai en bid.

    Comments

    1. Stokmannetjie

      Hoe om gewig te verloor – Naai
      Hoe om elektrisiteit te spaar – Naai
      Hoe om te Hekel – Naai

    2. gulpvrug

      Hoe om seep te maak: 
      Gooi manbotter op mamma se lippies so lat sy bubbles blaas 🙂 Dis afterall 'n onderafdeling van naai.
       
      Hoe om te bid:
      Girl, sak op jou kniee en aanbid die spoegslang met jou lippe.

    3. MariusBenoniBreker

      hoe om te hekel…? WADDEFOK IS HEKEL?!?

    4. vatiekakie

      Hekel is daai kak wat jou ouma haarself mee besig hou as sy vir jou ‘n trui maak omdat jy te poes lui is om een te loop koop.

    5. Fanie

      Jirre wee jy… Nou search mense dit nog in afrikaans ook.
      Wys jou net die klas mense tussen wie ons lewe.
      Tip: search in engels, jy gaan baie meer results kry, glo my 😉

    6. Avispon

      Dis nou snaaks. Search engines wen, los hande…

    7. Willem

      FANIE, FANIE, FANIE, se ons waar jy groot geword het, al die Fanies wat ek ken kom af die plaas ou ballas en het sommer oor die kraalmuur geloer, en nooit die moeite gedoen om engels te leer of te google nie. Ek is nie sarkasties nie daar is van hulle in my familie en hulle NAAI AL JARRE LANK sonder om te search, NIE EERS IN HOLLANDS OF FRAANS OF ENGELS OF DUITS NIE. Onse kinders moet minder TV kyk en meer draat trek agter die appelkoosboom as jy hom van die TV kan ondersky

    Gooi Comment