Monthly Archives: July 2010

Die Flying Dutchmen by Steak And Ale

Ons tjommies, Hannes Brummer en Melt Sieberhagen, ook bekend as Die Flying Dutchmen gooi 'n lekker stand-up comedy show by Steak and Ale In Lyttelton, Donderdag 22 Julie. Kaartjies kos R 40,00 per persoon en besprekings word sterk aanbeveel. Die Flying Dutchmen is 'n vertoning wat nie op 'n nugter maag, skoon gewete of met enige liefde [...]
Gefile in Die Flying Dutchmen, WKJ gigs | Tagged | 2 Comments

Wolbeursie

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 5 Comments

Die zef zaber stoel van Korea. Waddefok?

Ek vir een, is versteekseker 'n groot aanhanger van 'n lekker naai, maar broeders en susters… gemeentelede… Die dag wanneer jy elektrisiteit en 'n fake tankleurige leerstoel cross-polinate met die doel om die gulpvrug polka meer opwindend te maak, is jy besig om vir jouself 'n berg vol kak te boek en 'n mielie vir [...]
Gefile in Snotstories | Tagged , | 13 Comments

Die Antwoord se EP “5″ nou op iTunes.

Ai't checkkit, Die Antwoord se digital EP "5" is nou op iTunes beskikbaar. In Suid-Afrika, hier by die eerste week in Augustus rond, pomp hulle hom uit op 'n EP wat jy actually in jou hande kan vashou. In Oktober drop Die Antwoord 'n full frontal attack en release hulle eerste full lenght album, $O$. Daar [...]
Gefile in Die Antwoord, Kief musiek, yo-landi visser | 1 Comment