Monthly Archives: July 2010

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 11 Comments

Funky Fridge kompetisie eindig.

Mirrag maats. Ons het net so paar verrigtinge te bespreek voordat ons die vierkant verdaag en fokken duik omdat dit naweek is: Die Funky Fridge kompetisie wat ons op Watkykjy ge-run het is nou overs ke-dovers. Ons het amper 300 entries gekry en moes baie van dit wegpoes, omdat mense nie weet hoe om te lees [...]
Gefile in kompetisie | 7 Comments

Die huilerige, jags hippie en die reenboog

As jy sulke vriende het soos hierdie bra in die video, raak ontslae van hulle. Sommer met kak styl per SMS. Dis moeilik om uit te figure of hy huil of draties kap. Of huil terwyl hy draties kap. Jirre bra, dis 'n reenboog. 'n Fokken reenboog! Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 20 Comments

Ingenieurs moenie sokker probeer speel nie.

(shot, Ali Baba) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 3 Comments