Monthly Archives: July 2010

Funky Fridge finalists

More maats. Ons laai vanaand die finaliste op vir die Funky Fridge kompetisie sodat julle vir die outjies kan vote. Ons sal julle kans gee om te vote tot hier by 2 Augustus rond. So paar dinge: Ons het amper 300 entries gekry en moes 'n klomp in die asblik gooi omdat mense nie uitmaak van lees [...]
Gefile in kompetisie | Comments closed

Oefen saam met poedels. Op drugs. Obviously.

Hierie is right up there saam met die fokken double rainbow video. Glo dit of nie, maar die video is gemaak vir Panasonic vir die 2004 Athens Olympics. Het ek gese Athens Olympics? Sorry man, ek het bedoel die Acid Olympics. (shot Yo-Landi) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 16 Comments

En ons dog hulle bly in Orania…

(shot, Toast) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Die Antwoord in LA – El Ray Theatre

Chekkityt. Ons maats gooi vuilgeboost vibes in LA. Tommy Lee en Danny Lohner het ook hulle groot piele in die crowd rondgegooi, want hulle is  fans van Die Antwoord. As jy ons nie glo nie, vra hulleself. As jy hulle nommers het. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | 5 Comments