Monthly Archives: July 2010

Brakpan braaier

Hier is nou vir jou 'n surefire manier om jou huis se waarde te drop met R100k. (shot, Rocco) Deel met jou vriende:
Gefile in Zef zef zef | Tagged | 7 Comments

Yankie etter gooi ‘n kak rip-off version van Cooler As Ekke

Ho$h ja, die dag het uiteindelik aangebreek waar ek Amerikaners kan uithaal omdat hulle ons copy, en nie andersom nie. Weet nie of hierdie perd dalk kom sokker kyk het en toe na 'n paar Budweisers by 'n Jack Parow show ingeslinger het nie, maar hy het definitief 'n bietjie gefokken knoei met hierdie nommertjie [...]
Gefile in Fokken zef videos, jack parow | 11 Comments

Wenner – Oppikoppi double tickets vir Sexy.Crooked.Teeth

Geluk aan die blaar wat die double tickets gescore het vir die Oppikoppi Sexy.Crooked.Teeth.Festival. Die waarde van die prys is R900. Glad nie kak nie. At least kan die ou nou R900 op kos en drank en petrol spandeer vir die naweek. Die tjommie wat hy saamvat kan ook gerus las met die kos en [...]
Gefile in kompetisie, oppikoppi | 2 Comments

As jy nie zak het vir ‘n Xbox nie

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 9 Comments