Monthly Archives: July 2010

Trokdrywers nou nog meer creepy

Asof Amerikaanse trokdrywers nie creepy genoeg uitgemaak word as creepy grysbaard fokkers met caps en lumberjack shirts in movies nie het hulle nou nog stap nader aan creepyness geneem. Mens kan nou Foot Pussy koop om aan jou trok of bakkie se stepper vas te maak. Wat is Foot Pussy, vra jy. Wel, ons is [...]
Gefile in Zef zef zef | Tagged | 5 Comments

Kiaaaaaaa!

Fight! Finish him! werwe Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 5 Comments

Die Antwoord – so paar tunes (hulle eerste 5 track EP in USA)

Ons sal julle later mooi vertel wat presies aangaan en so paar fotos drop. In die meatime, luister solank na hierie tunes en hou die intwerweb orals dop more. Hulle drop hulle 5 track digital EP in die US moederfokken A. Luister na DJ Fishsticks se remix van Enter The Ninja. Dis fokken lekker. Deel met [...]
Gefile in Die Antwoord | Leave a comment

Cheers, Nederland. Kom kuier gerus weer.

Jammer julle het so erg piel gesuig in die finals. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged , , | 8 Comments