Oefen saam met poedels. Op drugs. Obviously.

In Fokken Zef Videos deur griffin16 Eiertjies

Hierie is right up there saam met die fokken double rainbow video.

Glo dit of nie, maar die video is gemaak vir Panasonic vir die 2004 Athens Olympics. Het ek gese Athens Olympics? Sorry man, ek het bedoel die Acid Olympics.

(shot Yo-Landi)

Deel met jou tjommies!

    griffinOefen saam met poedels. Op drugs. Obviously.

    Comments

    1. Ettiene

      Wahahahaha!!! Regtig ouens… Waaaaaarvoor search julle dat julle op die tipe kak afkom!?!
       
      Legend!

    2. Trooper

      Word on the street is, daai chick like doggy-style befok!

      Sy jaag posmanne ook rond vir pret!

    3. toast

      dis so vreemd. vreemd. duidelik doen ek die oefeninge wat worshonde met groot pense doen.

    4. Avispon

      Haaaaaaa, Takahasi-san! You berry scary japanese lady. hai! Dancing doggies of the baka-kai.
      In Japan is hierdie tipe tos video redelik algemeen op TV. Ek sou Satteliet moes kry as ek daar sou bly. Kakste game shows in die Heelal, selfs kakker as Idols….

    5. Christiaan

      Sy't arms soos Popeye the sailorman. Ek dink egter dat sy nie haar spinasie eet nie, maar dit eerder rook.

    6. poepin'nvisblik

      Ok – so, as die vet girl in die foto dieselfde girl in die gym trim vid is, dan waar is al daai vet velle heen. Is dit die bulte wat nou so op haar arms en bene sit.

    7. Georgeofthejungle

      W.T.F. W.K.J.??? Waar de fok kom julle aan die tos…my sarmie het sopad in witbank beland

    Gooi Comment