Comments

  1. Groottes

    Hierdie video is befok! Baas, jy luister seker nog Kaptein op jou 8-track en vergryp jouself aan Paris Hilton movies. Kom by, swaer.

  2. lippeleklekker

    Kyk ek like jack Parow befok ……Die antwoord is op sy dag oraait,maar as ons moet bykom om die pot poes te luister dan slaap ek maar eerder.
    Jrr ou grootes is jy een van daai fokkers wat alles luister wat kak is net om te se se jys met dit, Jys die piel vir Sannie-Word groot ou Groottes.

  3. BAAS

    Ek dink lippeleklekker  slaan dit spyker op die kop ou grootes!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

  4. Vinneh

    Dis een van daai songs wat eerder nie gewys moet word nie.  Ek het meeste van die tyd die ding ge minimize want jisis dit was BokTos.

  5. HondNaisyMa

    Goeie fok!  NuL is heeltemal te veel vir die bank kak! Hul moet hul fokkin naam verander na minus50!
    Stem 100% lippelekker!

  6. lippeleklekker

    LMPA—minus 50 klink goed vir my.

  7. WTF

    Ek dink nie hierdie ouens doen drugs nie, ek dink die drugs doen hulle…..

  8. Stokmannetjie

    Fok nee my blare. Hierdie video doen glad nie justice aan Nul nie. Hulle is poes goed live. Een van die beste live bands in die land.

  9. piet doosbesem

    Wat 'n klomp hondtos – hulle ma se bloedbelope, rooi linker kerkskoene. Nee man, sies vir julle om dit op julle websaait te plaas. Eerder bietjie Glynnis Lynn en haar 'band' – of miskien Jim Reeves of so iets. Asb?

  10. Groottes

    Agge nee. Piet Poesveër slaan die spyker op die kop. Hoekom moet ons na hierdie kak kyk as ons Niklaas Louw het vir die sexiegeid, Theuns Jordaan vir die celeb Afrikaner tannie musiek en Jack Parow vir die selfvoldane retro Kaapse zef "musiek"? Vok ek haat Kapenaars…

  11. lippeleklekker

     Ag toe groottes,moenie almal so haat nie—sien dis wat gebeur as jy daai kak luister.
    Oja kapenaars haat jou jou nie trug nie,ons verstaan daar moet dose in die lewe wees.

Gooi Comment