Ninja het Watkykjy op sy piel tattoo

In Die Antwoord deur griffin11 Eiertjies

Julle sal die foto’s later speck hier op Watkykjy. Dis nogal scary shit.

griffinNinja het Watkykjy op sy piel tattoo

Comments

  1. Hardy

    @89 .. mal… fokken mal, niemand gaan ooit my tottie tatoo nie…

  2. Gert

    Eerder 'n geval van Jimpel – tussen jags en simpel!

  3. Author
    griffin

    Die skuins tipe. Ninja het dit self gedoen.

  4. Hardy

    oraait maar, Yolandi kan ook op my tottie n tatoo maak met n permanent koki!

  5. Paul Botha

    Ag nee fok. Hoeveel tyd kan 'n ou op hande he? Smaak my daar moet liewers "pasop, bron van geneties twyfelagtige sperm" op  sy stingel staan, sommer met 'n skull en crossbones daarby.  

  6. Ds. Pieter

    Nou wonder ek net watter dikte naald hulle moes gebruik? En daai masjientjies maak mos brrrrr brrrr brrrrr brrrr. Ek wonder wat het hy geskree toe die "artist" se ek "Ek maak nou klaar"?

  7. BettieBoob

    "bron van geniets twyfelagtige sperm" met skull & crossbones – hahahahahahaha! Love it!

  8. BettieBoob

    het so gelag – ek kon deur die lagtrane spel nie 🙂

  9. Ponkie

    Gewis 'n piele tatoo wat die man nou het…

Gooi Comment