briewe

Nederland zegt dank u

In Briewe deur griffin11 Eiertjies

Allereerst willen we in Nederland onze Zuid-Afrikaanse vrienden enorm bedanken voor de warmte waarmee het Oranje Legioen wordt ontvangen. De manier waarop jullie achter “onze jongens”gaan staan in fantastisch.

De band tussen Nederland en Zuid-Afrika is er een die we moeten koesteren!
KOM ONS FOKKEN DUIK! Op naar de finale.

Floris.


Hi Floris,

Jy en Nederland is moerse fokken welkom.

Ons.

Deel met jou tjommies!

    griffinNederland zegt dank u

    Comments

    1. Chrome Polony

      Heel befok Floris!
      Ek vryf al my kaas van 11 Junie af.
      Mikvy uit!

    2. kristiaan

      Julle hollanders is befok!!

      Isi afgelop 2 weke in nederland…..great time!!!!

    3. Graaf

      Hoop julle skop Spain se gatte Sondag, Floris. Ek hou maar duim vas.

    4. Didi

      Befok Holland.Julle is sommer 'n klomp Piele mense.

      GO HOLLAND

    5. Jakalas

      Fokken pielle vir Sannie Floris!!!  Ek kap somme NOU 'n dratie!!

    6. lippeleklekker

      Ons sal nederland tot by die beker ondersteun……………..
      Floris ek soek blyplek as ek nederland toe kom vir n kuiertjie
      Bly jy naby die rooi ligte???

    7. Floris

      @ lippeleklekker… Ik woon tussen de rooie lichten ;-)

    8. lippeleklekker

      Sien jou dan volgende jaar floris!!!!!!

    9. David

      Julle Afrikaners is fok cool
       
      Man as ek nie een Nederlander was nie was ek een afrikaner wees
       
      Groet uit de stad Amsterdam waar de zeelieden galle

    Gooi Comment