‘n Tier loop los rond in Delmas

'n Tier met die naam van Panjo loop los rond in die Delmas omgewing. Dis nie 'n kakstorie nie, ons sweer. Dis op die nuus en alles.

So as jy vir Panjo sien, bel jou naaste SPCA of die pote. Hier is 'n foto van die tier (dis die een met die bottel in die bek. Ons praat nie van die twee tiere met die dik goue kettaaangs om die nekke nie.)

Die eienaar het gevra dat mense nie lag vir die tier se naam nie. En ook om versigtig nie wees, wat half vanselfsprekend is. Dis is 'n fokken tier, afterall, nie Vernon Koekemoer se kat nie. Of miskien is dit?

tier

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
Gefile in Zefgatte in die nuus. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

20 Comments

  1. Posted July 27, 2010 at 10:17 am | Permalink

    Dit lyk of daai ou die tier 'natuarlly rear'.

  2. Posted July 27, 2010 at 11:18 am | Permalink

    Enige way om die girl se nommer te kry? As sy guts het vir n tier…

  3. Vleis
    Posted July 27, 2010 at 12:36 pm | Permalink

    Dis miskien nie n tier nie- mens weet nooit wat daai fokkers modify in Delmas nie!

  4. MariusBenoniBreker
    Posted July 27, 2010 at 1:20 pm | Permalink

    'n Toer loop los in DELMAS?!?!?!?
    Dis seker een POES bang tier

  5. Trooper
    Posted July 27, 2010 at 2:17 pm | Permalink

    Daai ou lyk soos Morne Steyn???? Photoshop net vir hom n bul-trui aan… hahahaha!

  6. arra
    Posted July 27, 2010 at 5:04 pm | Permalink

    Jirrrrr…. die girl was saam my op skool, ken die blare. Woon naby my. Fokkit

  7. dikzol
    Posted July 27, 2010 at 7:42 pm | Permalink

    kan ek ook biekie melk kry?

  8. Jack
    Posted July 27, 2010 at 9:48 pm | Permalink

    Wat maak Miley Cyrus in Delmas?

  9. Vlam van Dam
    Posted July 28, 2010 at 7:51 am | Permalink

    Gelukkig het die manne 'n paar sterk kettings handig

  10. Bakstein
    Posted July 28, 2010 at 7:52 am | Permalink

    Ook lus vir bietjie tiermelk nou. Het dit nodig as jy in Delmas ronddwaal.

  11. Gurts
    Posted July 28, 2010 at 10:16 am | Permalink

    Ma hoekom die pic Griffie, solat mens nie die tier mistaken virre anne ene as hy verby jou suiker nie? Laat jy weet DAAAAAAAAAAI is die missing ene? Tiere as pets is 'n redelike volop verskynsel after all :P

  12. BALLAS
    Posted July 28, 2010 at 11:28 am | Permalink

    Ek sal graag daai girl 'n bietjie wil tier……..

  13. Avispon
    Posted July 28, 2010 at 1:14 pm | Permalink

    "Suiping tiger, squatting locals"
    Harro prease…..
    Hoe kry hulle dit reg om eienaars te wees van so 'n bedreigde spesie?? (Nee, ek praat nie van Tarzan met sy kettings nie…)
    Ek dink 'n plaaslike boer gaan daardie kat lekker jag en opstop vir sy kroeg.

  14. Ponkie
    Posted July 28, 2010 at 6:58 pm | Permalink

    My fok en ek dink nog die hele tyd dit is Tiger Woods wat by Delmas met holiday is

  15. Posted July 28, 2010 at 8:17 pm | Permalink

    ….eerder n suur tier,
        tenminste is ek hier.
    gewees, was , wou tot nou

  16. Drolkop
    Posted July 29, 2010 at 7:35 am | Permalink

    Wa defok is hierrie delmas plek ? en hoekom issit so kak daar ? ek is a capey ek kennie vannie.

  17. Jakkals
    Posted July 29, 2010 at 11:47 am | Permalink

    delmas is mos daai plek vaar pappa vir sussie naai! hahahahahaha
     
    http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=131&fArticleId=qw1003165921210B263

  18. James Dean
    Posted July 29, 2010 at 2:08 pm | Permalink

    Julle almal is Fuckt Up!!!!!!!!!!!!!

  19. James Dean
    Posted July 29, 2010 at 2:10 pm | Permalink

    DELMAS IS FOKKEN AN MY BRA!!!

  20. Piet Poep
    Posted July 30, 2010 at 12:18 pm | Permalink

    Wat is die definisie van 'n virgin in Delmas? 'n Sussie wat vinniger as haar boetjies kan hardloop! Viva Delmas viva!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">

Afrigator