Maak jou eie kak skoon

Hierdie moet seker een of ander laerskool se kakhuis wees. Laerskool Voorvel.

kakhuis

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
Gefile in Spec-takel and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

18 Comments

  1. honnestront
    Posted July 28, 2010 at 12:06 pm | Permalink

    Hoe kak mens die pot mis?

  2. Chris
    Posted July 28, 2010 at 1:48 pm | Permalink

    Die pot mis kak maklik. Le vooroor om die kakpapier op te tel wat op die grond le. Dan is jou mik nie meer ondertoe nie maar boontoe laatwaai met n wet poep en dan vee jy later die dak skoon of die muur agter jou!!!!

  3. skillie
    Posted July 28, 2010 at 3:28 pm | Permalink

    Dit is nou n fokken kak spul as kinders nie tuis geleer word om agter hul vuil gatte skoon te maak nie,siesa ouers.

  4. Neels
    Posted July 28, 2010 at 6:37 pm | Permalink

    @honnestront: As jy dronk is vind jy 'n manier vir alles…

  5. Goeiefok
    Posted July 28, 2010 at 7:20 pm | Permalink

    Gee n vuvuzela vi die wat so mis pis dan kan hy die ding as n "funel". hahaha

  6. Piet die Doos
    Posted July 28, 2010 at 7:22 pm | Permalink

    Ekke mis-kak elke keer as ek die spuit-poep het!

  7. VatieKakie
    Posted July 28, 2010 at 8:14 pm | Permalink

    Bwahahahaha!!! classic

  8. dikzol
    Posted July 28, 2010 at 8:20 pm | Permalink

    eet i triple chillie sous horrog dan sien jy hoe kak mens die plek vol

  9. riaan
    Posted July 29, 2010 at 9:52 am | Permalink

    Ek glo nie daai kennisgewing is iewers opgeplak nie. Kyk mooi, die Nool wat die foto geneem het se refleksie en die oop venster agter hom kan duidelik gesien word op die computer se screen. Fokkit, wat gaan aan met die mense, is hulle besig om uit idees te hardloop, wat het geword van "original ideas"?!

  10. Drolkop
    Posted July 29, 2010 at 12:23 pm | Permalink

    @Riaan. As daai die genuine geval is , dan moet die ou moer dom wees om ‘n foto van sy computer skerm te neem in plaas daarvan om die image file te post. jirre

  11. Bos♫Aap
    Posted July 29, 2010 at 12:32 pm | Permalink

    @Riaan. Wat maak dit saak my ou? Dit bly nogsteed kak snaaks. Jammer om jou battery nat te pisss.

  12. Martin
    Posted July 29, 2010 at 4:18 pm | Permalink

    Hoor hier bright spark riaan, ek het die foto geneem op komati kragstasie, en indien jy nie glo nie sal ek die toilet en selfs my opi kakhuis met die ding langs my afneem.

  13. Bos♫Aap
    Posted July 29, 2010 at 4:39 pm | Permalink

    Lyk of Riaan nou die Nool is. Bwahaha

  14. Posted July 29, 2010 at 11:17 pm | Permalink

    Ja 4k dit is en bly great en oorspronklik.

  15. Vuilgert
    Posted July 30, 2010 at 3:16 am | Permalink

    @Riaan – Nee jirre bra – jy sien goed in n foto wat nie daar is nie . Miskien moet jy  daai Kalahari giggeltwak  uitlos? Ek het self ook al so sign by die werk opgesit vir die kontgevrete wat so mis kak en pis. Nou die dag mos lekker gatvol vir die fokken spul. Mos.
    Haal deksel van waterbak bo kakhuis af. Los n moerse dik drol bo in die water spoelbak. Sit deksel terug. Gaan aan met jou lewe – en smile elke keer as n ander bra sit en poef – en jy weet elkeen van die etters moet jou drolreuk sit en verduur. 

  16. Dronk slet
    Posted July 31, 2010 at 7:35 am | Permalink

    Dis mos fokken reg so vat die dose vas!

  17. riaan
    Posted August 2, 2010 at 11:54 am | Permalink

    Thanx vir die comments. Martin, eerstens vra ek onverskoning dat ek jou n Nool genoem het, die foto lyk net baie suspect. Tweedens, ek sit met dieselfde probleem, mense wat mis pis en skyt, hoekom moet ek eers die toilet skoon maak as gevolg van dom naaiers wat nie kan mik nie? Ek wonder net of hulle dit by die huis ook doen? Ek hoop julle gee die naaiers jare se kak as jy hulle vang.  Piele dag vir almal.

  18. dikzol
    Posted August 2, 2010 at 8:22 pm | Permalink

    fok, ek kan vir julle se daar by my werk, ini oggend blink die kakhuis en ruik soos nakwakmaland in lente, ma fok, hier rondom 4 uur en later ruik en lyk die plek asof goliat i vervalde garage paai geeet het en sy fokken hol 2 meter weg van die kakhuis gehou het en laat kak het!!! ek moet dalk die poster print en oplak, jassas, ek kan sommer die biekie kak teen diemuur gebruik as prestiek

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">

Afrigator