Ken jy hierdie Centurion perd?

Haai!

Maandag is daar by twee huise in ons kompleks (Centurion) ingebreek. Twee huise se TV’s, Laptops, Playstations ens. is weggedra. Nou sit ek droebek by die huis en kan nie meer CNN kyk nie. Om een of ander rede is die ou voor die hek terwyl dit gebeur het en ons dink hy was besig om uit te kyk vir pote! Niemand in die kompleks ken hom nie, en hy is saam met die BMW M3 daar weg nadat daar gesteel is. Maar hy het nie die kamera gesien nie! of wel, hy het… maar bietjie te laat.

As ons hom kan opspoor kan hy dalk help om ons goed terug te kry – maar dalk was hy net deel van ‘n groep onskuldige mense wat rondstaan op ‘n sonnige dag, binne ‘n kompleks waar hy nie bly nie, wyl iemand anders wat hy nie ken nie – huise leegdra :- ) So ek beskuldig niemand….

Ons dink dit is ‘n sindikaat wat duur teater stelsels instaleer en dan 3 maande later inbreek juis omdat beide die huise teater stelsels gekoop het by presies dieselfde winkel in Centurion Mall vroeer die jaar. Hierdie ouens het ook met ‘n duur BMW M3 ingery, so dit is nie arm-lastiges nie. Ons centurion_wafeldink hulle is alom bekend in die gemeenskap – ons weet net nie watter gemeenskap nie!

Hierdie perd sal heel moontlik die Polisie kan help om die misdaad op te los! (hy was 'after all' daar toe dit gebeur het!) As jy vriende in Gauteng het – stuur asseblief vir hulle – dalk herken iemand die perd! Hy het (oeps!) te laat gesien daar is 'n kamera….en toe (lyk dit my) begin dit eweskielik reen (die rede vir die kappie ;-) Help asb. om hierdie man die volgende Idol te maak in Suid-Afrika! THANKS!!!

Jaco

Do you recognize this individual? He may be able to assist detectives in the investigation of a house-breaking in Highveld, Centurion on Monday the 12th of July 2010. Please contact detective Selolo at Lyttelton Police Station Tel: 012-644-8600 Ref No: CAS 324/7/2010

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

42 Comments

  1. Hardy
    Posted July 15, 2010 at 8:43 am | Permalink

    vang hom, manne, vang hom, …. dan tronk toe!

  2. lippeleklekker
    Posted July 15, 2010 at 9:11 am | Permalink

    hy lyk sommer soos n skelm poes

  3. Brandon
    Posted July 15, 2010 at 9:22 am | Permalink

    Hy lyk soos a poesliesie man. Gaan check by lyttelton poesliesie stasie en dalk kry jy hom….

  4. mart
    Posted July 15, 2010 at 10:04 am | Permalink

    Kon hulle dan nie die M3 se plates check toe dit die cam verby gegaan het nie?

  5. Snortjop
    Posted July 15, 2010 at 10:22 am | Permalink

    Ha ha, dit lyk soos Kobus Wiese

  6. christo
    Posted July 15, 2010 at 10:38 am | Permalink

    kan jy nie die plate op die M3 sien nie as jy kan kan ek jou help?

  7. Posted July 15, 2010 at 10:58 am | Permalink

    Kan julle manne van watkykjy.co.za of dames, nie die foto bietjie edit en die skadu op die regterkant van sy gesig weg vat met dreamweaver of sy gesig bietjie opblaas nie, ek bedoel nie met n AK nie, en dan dit dalk op sit nie, die platneus krokodil lyk bekend.

  8. Pats
    Posted July 15, 2010 at 11:03 am | Permalink

    Kan julle dalk sê watter electronic store in die mall dit is wat julle jul bedenkinge oor het? klomp sklem bliksems!
    Ek stem saam met Brandon, daai lyk soos 'n poliesieman boep.

  9. poepin'nvisblik
    Posted July 15, 2010 at 11:38 am | Permalink

    Issie man, hy check net of the patterns in die paving nog oraait lyk. Hy's 'n paving inspector – hulle btaal glo moer baie vir daai job, dis hoekom hy 'n M3 ry.

  10. Albert
    Posted July 15, 2010 at 1:57 pm | Permalink

    Ek stem, die hare lyk soos Kobus Wiese of Mike Bolhuis sin, dalk is hy n baster van die twee.

  11. Jaco
    Posted July 15, 2010 at 2:00 pm | Permalink

    UPDATE: Haai, Thanks vir die comments. Ons het die nommerplate, maar wil dit nie in die 'public domain' sit nie want dit is moontlik vals en net-nou ry  arme oom Koos by die Wiltuin uit en dan trek al wat 'n Polisieman is oop op sy kar….
     
    Ons ondersoek nog die link tussen die winkel en die diefstal en sal hulle op hoogte hou as daar 'n link is!
     
    This feature is sponsored by Lil-Lets Tampons "Lil-let's-the-games-begins " 

  12. BALLAS
    Posted July 15, 2010 at 2:06 pm | Permalink

    Lyk soos my grys skool langbroek wat hy aanhet…..

  13. Posted July 15, 2010 at 2:49 pm | Permalink

    Email my sy nommer plaat dan gaan haal ons hom vir julle….. Net n vriendelike voorstelling

  14. gerhard
    Posted July 15, 2010 at 2:52 pm | Permalink

    As julle daai kont vang hoop ek julle poes hom mank!

  15. Posted July 15, 2010 at 3:09 pm | Permalink

    JA WAAR IS SY PELLE SEKER GESTEEEL OM SY DRUG HABBIT TE SATISFY  NOU MOET ANDER MENSE DAARVOOR BETAAL JY IS REG DIT LYK SOOS N POLISIE MAN MAYBE A SPEURDER HY LYK OF HY KORT ARMPIES HET …………… M3 IS NIE CHEAP NIE

  16. Avispon
    Posted July 15, 2010 at 3:54 pm | Permalink

    Mens kan sien hy's die moer in oor hy solid in die kamera gekyk het. Watse branding is op sy sweater? Dit kan help as 'n ou hom raakloop.

  17. Michelle
    Posted July 15, 2010 at 4:17 pm | Permalink

    Daai ou lyk soos die oom wat vir my wou sweets gee toe ek nog klein was…

  18. Posted July 15, 2010 at 4:17 pm | Permalink

    ek het hierdie link op my fb profiel gesit.ek het dit ook op verskeie van die groter groepe op fb gesit. ek reken as elke ou wat 'n fb profiel het wat in die dag op wkj sy baas se tyd en geld mors,dieselfde kan doen.Dan kan ons hierdie doos se bakkies binne 'n paar ure 'bekend maak' aan elke suid afrikaner.
    ps.fok elke skelm fokker daarbuite

  19. Posted July 15, 2010 at 4:24 pm | Permalink

    ek het die link op my fb profile en op 'n paar ander fb groepe se wall gepaste.

  20. tiaan
    Posted July 15, 2010 at 5:03 pm | Permalink

    Die ou is definitief a Poot, want hy is kak dom. Hy moes net verby geloop het toe hy die cam gesien het. Nou het hy alle twyfel uitgehaal met die kappie en skelm loop weer voor die cam verby.
    Ek hoop julle vang hom en poes hom met n pyp todat die kak slap spat.

  21. Posted July 15, 2010 at 5:15 pm | Permalink

    Een van my fb vriende se Ferrari Spider is gesteel deur 'n ou wat net so lyk en die ou se naam was Kevin Frank…

  22. Posted July 15, 2010 at 5:23 pm | Permalink

    Kevin Frank

  23. Posted July 15, 2010 at 5:43 pm | Permalink

    O JA NEE KYK DIS KEVIN FRANK SE M.O. VIR JOU, HY HET IN N KOMPLEX GEBLY SAAM SY NOU X VROU EN TWEE DOGTERS, HY HET MET DIAMANTE GESMOKKEL, HOM VOOR GEGEE AS N "SINGLE OU" SY MEISIES OORTUIG OM HULLE KARRE OP SY NAAM TE SIT SODAT HY DIT CHEAPER KAN LAAT FIX BY SY "BROER", HULLE DOKUMENTE LAAT TEKEN EN DAN STEEL HY ALS EN LOS HULLE NET SO!! HY HET TOT DIE POLISIE MAN WAT LANGS HOM GEBLY HET ROT EN KAAL GESTEEL TOE DIE OP VERLOF WAS. EN SNAAKS GENOEG HET HY N SMART SUROUND SOUND IN SY SITKAMER GEHAD!!

  24. Jaco
    Posted July 15, 2010 at 7:19 pm | Permalink

    Update: As jy dink jy weet wie die perd is, kap 'n mail na jaco@amedco.co.za met sy adres! of enige detail wat jy het. As ons die booswigte gekry het hou ons 'n moerse paartie by ons kompleks!!!!

  25. dikzol
    Posted July 15, 2010 at 7:48 pm | Permalink

    ja hy moet i tronksel deel met "tiny" -  the big nigerian

  26. Tessa Baigio
    Posted July 16, 2010 at 8:13 am | Permalink

    Hi, ek stem saam is is keelvol vir die "crime" wat ons land aanval, MAAR ek is ook keelvol vir die taalgebruik – woorde wat jou eie status weggee. Wees 'n bietjie kreatief en gebruik beskrywende woorde wat jou nie in 'n Danvill kategorie of klas plaas nie asseblief . 

  27. griffin
    Posted July 16, 2010 at 8:33 am | Permalink

    Hierie is die Danville van die fokken interwebs.

  28. Posted July 16, 2010 at 8:43 am | Permalink

    Ja Tessa, ek dink nie jy het 'n probleem met die taal gebruik in die kooi nie,…of hoe…?

  29. ThinnLizzy
    Posted July 16, 2010 at 8:47 am | Permalink

    Nog een wie se onderrok uitsteek!  Dis mos kreatiewe beskrywende woorde, fokkit vroumens
    Shot Griff!!!

  30. JouMaSeHare
    Posted July 16, 2010 at 9:00 am | Permalink

    Daai Tessa Baigio Klink ook noggals soos n klein bitch wat dink sy weet als… Fokket naai Danville is te leka man!

  31. Jaco
    Posted July 16, 2010 at 9:09 am | Permalink

    TESSA: As jy die goeie-afrikaans version wil lees, gaan kyk op http://amedco.blogspot.com/2010/07/misdaad-in-centurion.html – vir taalpuris. As jy op Rome se saait is, maak jy soos die romeine :-)

  32. dee
    Posted July 16, 2010 at 10:03 am | Permalink

    tessa dink seker nou by haarself, " hoekom het ek nie eerder my poes bek gehou nie"?

  33. Loukie
    Posted July 16, 2010 at 11:46 am | Permalink

    Lyk of BUDDY in die foto met sy hande in sy broek, so bietjie met sy piel speel hahaha
     
    Ag tessa is soooo POESELIG!!!!! nee dis nie n skelm se flits nie maar net sag en mollig haha
     
    hoop julle kry die dom doos wat lyk asof hy n duk etter blats skiet hahaha STERKTE ou Grotte 

  34. Bos♫aap
    Posted July 16, 2010 at 11:02 pm | Permalink

    Tessa jy beter 'n aap rook sodat jy kan karakter kry.

  35. Jeandre
    Posted July 17, 2010 at 10:14 pm | Permalink

    hi, dink jy moet sommer email stuur vir die ouens van eblockwatch.co.za , hulle het ook 'n moerse audience wat kan help(hulle stuur SMSe uit na almal in die omgewing).

  36. Spanner
    Posted July 18, 2010 at 7:28 pm | Permalink

    Tessa dink sy is cooler as almal.

  37. Avispon
    Posted July 19, 2010 at 12:03 pm | Permalink

    Kom ons kyk gou.
    "Ag fokken Tessa, miskien het jy nie 'n piele punt beet nie hoor, want dis tog so poes-lekker om so te vloek"
    of
    "Tessa, bokkie, dalk geen die mense glad nie om nie, hoor, want hulle floek graag, en geniet dit."
    Ek dink 'n vloekwoord op sy tyd is moerse snaaks, soos ons kan lees "Is dit net ek of is als Tos?".  Briljant. Maar die heen-en-weer gepoes en naai, van Jan Rap en sy tjommies in die comment blokkie, bly maar simpel. Kom ons ky wie kan die vuilste praat, dan impress ons vir iemand. Aaag, fok, gee my krag.
    Terloops Tessa, Danville se mense vloek nie so nie. Hulle het nie internet nie. Middel-klas "Afrikaners"  wat te bang is om so voor vroutjie te praat, kom laai hulle kak, bar taal hier af. Hulle ontlaai, sien? En jy het hulle nou aan hulle Mammie se streng stem laat dink.
     

  38. Posted July 20, 2010 at 12:37 am | Permalink

    Avispon is op 'n manier reg. ALMAL HET VAN DIE PUNT AFGEDWAAL EN VOEL FOKKOL VIR HULLE MEDEMENS. ONS MOET MOS NET 'N PAAR POES WOORDE INGOOI EN SOOS DIE ALLEDAAGSE HOO DOO JOO BROOOO MANNE KLINK. Die nigerians vat oor, almal word mos brooos, hoe lyket my brooooo, wat maak ons vanaand my broooooo, wat braai ons my broooooo. Julle is mos hi tek, groot inkomstes, maar broooos. Danville is volgens my 'n helle paar klasse bo julle brooooooos. 

  39. Avispon
    Posted July 20, 2010 at 3:40 pm | Permalink

    Hahahaha Willem! Se ons, my broooooo!

  40. katpoes
    Posted July 22, 2010 at 11:02 pm | Permalink

    Wie is die poes wat elke keer my fokken comment delete ? FOK JOU ! Doos !

  41. griffin
    Posted July 22, 2010 at 11:29 pm | Permalink

    Dit sal ek wees.

  42. mozzie
    Posted July 30, 2010 at 11:03 am | Permalink

    HHAAHAHAHAHA Katpoes!!! Ek dink jy het gespeel met die kat se bal!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">