Funky Fridge kompetisie eindig.

In Kompetisie deur griffin7 Eiertjies

Mirrag maats. Ons het net so paar verrigtinge te bespreek voordat ons die vierkant verdaag en fokken duik omdat dit naweek is:

Die Funky Fridge kompetisie wat ons op Watkykjy ge-run het is nou overs ke-dovers. Ons het amper 300 entries gekry en moes baie van dit wegpoes, omdat mense nie weet hoe om te lees nie. Ons het egter met so stuk of 60 nice entries oorgebly van die outjies wat wel verder as Sus en Daan boeke gekom het op skool.

Jou registerklas juffrou sal na hulle kyk oor die naweek en dan sal ons die beste 4 of 5 hieso kom gooi vir julle kinders om voor te vote. Onthou, daar is drie pryse en drie wenners. As jy dalk nie 'n prys gewen het nie, betken dit wel dat jy 'n verloorder is. Hier by Hoerskool Watkykjy lieg ons nie vir ons leerlinge nie. Dis die school of hard knocks.

Volgende Vrydag, hopelik teen broodjie-vreet tyd se kant, gee ons 'n double ticket weg vir die Oppikoppi festvial wat plaasvind daai lang naweek in Augustus.

Moenie stress kap nie, ons vertel julle Maandag wat om te doen om te wen. Dit gaan two-stix kak maklik wees.

Kap eerder 'n dratie en 'n zaan.

fridge_slet

Deel met jou tjommies!

    griffinFunky Fridge kompetisie eindig.

    Comments

    1. Derek van Tonder

      Waar de donner is die Vrydag duik phodie? Ek wil fokken huistoe gaan!!

    2. Dawie

      Jirre, daai chick is grillerig en scary. En rook sommer ook by 'n oop yskas. 

    3. Willem

      Ek dink sy is gaaf, die ou het die foto al klaar deur sy mik geneem. Mik plus mik = ?????

    4. Seano

      Bliksem, daai chick maak my bloed mos nou borrel.

    5. dikzol

      kan die chick uit die pad skuif ek kort coke vir my brannewyn

    6. poepin'nvisblik

      Something smell fishy….moet iets in die fridge wees.

    Gooi Comment