Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





Funky Fridge finalists
More maats. Ons laai vanaand die finaliste op vir die Funky Fridge kompetisie sodat julle vir die outjies kan vote. Ons sal julle kans gee om te vote tot hier by 2 Augustus rond.
So paar dinge:
Ons het amper 300 entries gekry en moes 'n klomp in die asblik gooi omdat mense nie uitmaak van lees nie (die reels).
Dit gaan nie help om by ons te huil as jou design nie in die finals is nie. Ons besluit is finaal. Ons gaan sulke e-mails 'n ignore kap. Amper soos wat Zuma al Malema se kak ingnore.
Gaan klap maar solank velle of iets terwyl jy in spanning wag.