Comments

  1. FranWilder

    Iemand het biekie ste veel boom gerook op daai koppie…

  2. buddhaZA

    jirre dis prolly een van die randomste videos wat ek in my lewe gesien het. 
    da kak 10min van my lewe wat ek nie weer gaan terugkry nie..  bleh

  3. Eskiballas

    Dit was kaksnaaks,darem is daar mense wat nog oorsprinklike goed kan uitdink,en nie nog n Rambo of ROCKY ,nie alhoewel dit fokken kuns is daai!!!!!

  4. zwarte piet

    jeeeziz this is joke right?
    what a couple of dum dawks 😀

  5. Rudils

    Fokken snaaks.. wys jou , die studente suip maar nogsteeds net so baie !!
    En Mia is nogal baie oulik

Gooi Comment