Comments

  1. BALLAS

    Bliksem…fokkit..ek dink enige ou sal homself bekak….

  2. ThinnLizzy

    Ek haaaaat Twilight!!!! Twilight is die fokken grootste kak en almal is like ooohh, Twilight is my favourite ooh en bekak hulle self toe om eerste by die fokken movies uit te kom om daai pot tos te kyk.  Jassas, sommige mense is net pleinweg kak.

  3. dikzol

    ek sou dik briekmerke op my datsun se seat gelos het

  4. bleh555

    twiglight is die grootse lot p03s wat nog ooit onder die son geskep is jirre is ek die naam hoor dan word ek somme afgepis!klomp gay ouens met fake bloed wat mekaar wil pomp :/

  5. lippeleklekker

    n dude op facebook se vandat twilight uigekom het suig vampires nie meer bloed nie maar wel piel.eks geneig om saam te stem

Gooi Comment