Die zef zaber stoel van Korea. Waddefok?

Ek vir een, is versteekseker 'n groot aanhanger van 'n lekker naai, maar broeders en susters… gemeentelede… Die dag wanneer jy elektrisiteit en 'n fake tankleurige leerstoel cross-polinate met die doel om die gulpvrug polka meer opwindend te maak, is jy besig om vir jouself 'n berg vol kak te boek en 'n mielie vir jou hol te rol.

Daar is net te veel dinge wat kan verkeerd gaan met 'n stoel wat ruk en pluk soos 'n underage tiener wat direk in 'n strobe light inkyk op tik by 'n rave in Bronkhorstspruit. Imagine as jy en jou stukkie daai epileptic lazyboy betree. Alles loop mooi vir 'n rukkie. 'n Lekker romantiese aandjie. Die kerse is aangesteek, "Kaptein Span die Seile" speel uit jou double tape deck, die drie black labels word tussen julle ge-shotgun, en jy smeer jou toggos vol KY en flex jou biceps. Jou flossie trek haar g-string eenkant toe en klim op vir die fokken trip van haar lewe. Jy flick die switch…

Die volgende oomblik jerk daai stoel so erg dat jou boude gly ("O jirre, te veel fokken KY!", probeer jy 'n skietgebedjie die donkerte inskiet) en jou ballas vasgeklap word deur alle parte op die stoel wat lyk of dit kan ruk en rotate. Jou jacob regop bliksem uit die beloofde land uit en begin grondpad toe infok met jou goose. En dit nadat sy vooraf uitdruklik en ferm aan jou meegedeel het dat daar 'n moerse groot no-entry sign voor die grondpad is. 'n Gil wat Soccer City tydens die finals sou verdoof lift jou ceiling. 'n Sarsie desperate PK's begin ook noodgedwonge op jou neer te reen van alle windrigtings af. Dit dis een fokken groot meganiese gemors van stoel parte, arms, tiete, manbotter, ballas en pubes. Jy kan beswaarlik die masjien hoor bo die angswekkende doodsgille. Deur die trane begin jy bid vir loadshedding en weet voor jou heilige siel Eskom sal die krag eers volgende jaar afsit omdat hulle die beste voetjie moes voorsit sit vir Sepp Blatter se sokker.

Uitendelik met al die gestoei haak die kabel in jou cherrie se koekhare vas en by some miracle word die stoel se plug uit die muur geruk. Julle is so blou van al die shots wat julle gevat het dat julle in totale bomskok op mekaar in Na'vi begin vloek en skree (en julle het nog nie kans gekry om Avatar op DVD te kyk nie). Eventually huil julle julself aan die slaap in die hoek van die kamer in mekaar se arms, opgekrul soos 'n varkie se stert.

Dis egter nie my grootste pyn met die zef zaber stoel van Korea af nie.

Wat my die meeste pla is dat hierdie apparaat met fokken zak werk. Met ander woorde, as julle klaar gestoei is met die stoel, is daar  'n couple wat nervous buite die deur wag met 'n opgefrommelde R100 noot. Om Groundhog Day te beleef. In julle fokken gemors.

Game fucking over.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Snotstories and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

13 Comments

  1. kondensmelk
    Posted July 14, 2010 at 7:26 am | Permalink

    lag my gat af, dis n regte lazy boy!!

  2. Ouma Meelbol
    Posted July 14, 2010 at 9:08 am | Permalink

    Bwahahahaha! Dit is die mees histeriese fokken ding wat ek nog heeljaar gesien het! (En tog…. intriguing. Hmmm…) Maar ek wil hom nie by die volgende Sexpo try as iemand hom alreeds ge-testdrive het nie… eeeuuuwww
    Dleam rove chair! Hahahaha!

  3. Madder
    Posted July 14, 2010 at 9:41 am | Permalink

    Baie dankie! Daar is nou 'n hele koppie koffie oor my LCD screen, via my neus.
    Flippin snaaks!
     

  4. Ettiene
    Posted July 14, 2010 at 10:21 am | Permalink

    Dis seker lekker totdat jou eiers tussen die twee sitplekke vasgekap word…

  5. Herman
    Posted July 14, 2010 at 10:40 am | Permalink

    Baie snaaks Griffin, en ek kan sien hoe knyp jy jou goeters vas. Hier is vir julle 'n veiliger opsie, en dit lyk ook baie meer soos 'n stoel…
    <a href="http://www.youtube.com/watch?v=aZB4YM4MFUA&feature=related" >

  6. Random
    Posted July 14, 2010 at 12:14 pm | Permalink

    Kom hy in wit uit?

  7. poepin'nvisblik
    Posted July 14, 2010 at 12:27 pm | Permalink

    Jy's reg…daai ding lyk poesgevaarlik, MAAR vir een of ander onverklaarbare rede wil ek hom rerig uittry. Weird.

  8. Appel
    Posted July 14, 2010 at 2:55 pm | Permalink

    gulpvrug polka, hahahahahaha!!
    watokal jy rook, ek wil ook he!

  9. Posted July 14, 2010 at 3:34 pm | Permalink

    dink julle jonges hierdie stoel gaan help vir n geknypte rug senuwees…..
    of net vir die ander senuwees …. hierde ou moes hierdie stoel getoetttttttts het…

  10. Michelle
    Posted July 14, 2010 at 4:26 pm | Permalink

    Dis nogal scary… O.O

  11. AliceInWonderland
    Posted July 15, 2010 at 1:22 am | Permalink

    well done :))
    hierdie is btw net een (van BAIE) "WTF moments" in Korea…

  12. Avispon
    Posted July 15, 2010 at 3:47 pm | Permalink

    Ek sien hy beweeg moerse vinnig in sekere settings. Wou ek die ding traai, as ek my knaters kon veilig hou, gaan ek daardie ou pistontjie in sy moer sit. Die ding is nie vir groot ouens gemaak nie.

  13. Joon
    Posted July 19, 2010 at 8:13 pm | Permalink

    O jirre, ek het nou myself siek gelag! Die ad is bietjie snaaks, maar die artikel het my toetaal laat beheer verloor oor my lagspiere :-)

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">