Die Antwoord – so paar tunes (hulle eerste 5 track EP in USA)

In Die Antwoord deur griffinRek jou bek

Ons sal julle later mooi vertel wat presies aangaan en so paar fotos drop. In die meatime, luister solank na hierie tunes en hou die intwerweb orals dop more. Hulle drop hulle 5 track digital EP in die US moederfokken A. Luister na DJ Fishsticks se remix van Enter The Ninja. Dis fokken lekker.

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord – so paar tunes (hulle eerste 5 track EP in USA)

    Gooi Comment