Die Antwoord se EP “5” nou op iTunes.

In Die Antwoord deur griffin1 Eiertjies

Ai’t checkkit, Die Antwoord se digital EP “5” is nou op iTunes beskikbaar. In Suid-Afrika, hier by die eerste week in Augustus rond, pomp hulle hom uit op ‘n EP wat jy actually in jou hande kan vashou.

In Oktober drop Die Antwoord ‘n full frontal attack en release hulle eerste full lenght album, $O$. Daar is so poesbaie tracks op daai disk dat hulle nie nog kon opsit nie, al wou hulle. Vir die mense wat skiem hulle moet te lank wag – dit gaan verseker die moeite werd wees. Jy gaan die album cover wil broeknaai. En dan die volgende album en dan die drie albums daarna.

CLICK FOKKEN HIESO vir die iTunes 5 track EP

dieantwoord_5_EP

Tracks op die EP is:

  1. Enter The Ninja
  2. Wat Kyk Jy?
  3. I Don’t Need You.
  4. Fish Paste
  5. Enter the Ninja (DJ Fishsticks Remix)

So, like jy fish sticks, huh? Wel, dan is jy ‘n gay vis.

Ons drop bietjie later vanaand so paar poescool foto’s wat Clayton Cubitt van Ninja en Yo-Landi geneem het.

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord se EP “5” nou op iTunes.

    Comments

    1. Juan

      Ja, maar dit help fokkol as ons nie itunes in suid afrika het nie, ne?

    Gooi Comment