Comments

  1. Gr1m

    Hahaha die dom drol kom nie eers agter die ou beledig hom nie

  2. Author
    griffin

    Hy kyk seker ook nie The Daily Show nie omdat dit nie Afrikaans is nie.

  3. buddhaZA

    HAHAHAHA Dan Roodt is … … … DIE DOMSTE DROL. OMFW 

  4. Apie

    Hy is 'n A-graad idioot. Funny al daai one-liners wat hy so uitruk, net jammer hy het geen feite om sy stront la-la storie te steun nie. Ek wag vir die dag wanneer rasiste soos hy rerig uitgesterf het.

  5. Chielie

    Great stuff. Now here's hoping the Zimbabweans make it through the coming weeks in 1 piece.

  6. Hardy

    Dan jirre maar jys n dom een ….. word wakker en ruik die doos!

  7. Mark

    A stupid, useless bird that had no practical purpose whatsoever. But who wouldn't want their picture taken with one of them?
    Do you mind if I just get a quick photo of us together…?
    Ha ha! John Oliver is a fokken genius!!

  8. anon

    Enige kaans dat iemand die video kan post op youtube/metacafe of iets samblief? Dit se kan dit nie view in my lokasie nie.

  9. Michelle

    Ag magtag. Ek het nie genoeg beledigende woorde vir hom nie.

  10. LH

    PRAAGTIG!!! Ek het nogal tyd gelede op sy web site gekyk na al die broloks en bittergal stories. Net jammer die ou se kop is nie te lank nie.VIVA ESPAÑA en dankie Suid-Afrika vir die beokste maand in tye!! Jirre maar Suid-Afrika is koning!!!

  11. Rol-model.

    Liewehiesis red asb oom Dodo-Dan van homself. Dankie, er um, amen.

  12. Spazm

    Ek moet se die video is snaaks, maar almal wat dink Dan is dom is soos Green Day sing an "American Idiot, controlled by the media"

    Dit is duidelik dat die video so ge'edit is dat dit hom in n slegte lig plaas, ek wil graag weet wat als uitgelaat is en hoe die ou van the daily show saamstem met seker goed, wetend dat hy die kak uit die video gaan edit.
    Ag nee wat, ek vat dit net as humoristiese uitlokkendheid.

  13. William

    Dan is a real nut job and he was caught with his pants down – funny as hell.

  14. Cor

    Die taalgebruik van die kommentators op hierdie blog getuig van die skuim wat hulle is. Ek daag enigiemand uit wat op hierdie blog negatiewe kommentaar oor Dan Roodt lewer om direk met Dan in debat te tree, al is dit op die internet. Daarna kan jy besluit wie en wat Dan Roodt is. 

  15. HV

    Ja, Cor. Daar is altyd n sterk parallel in die taalgebruik en die opinie.

  16. Rol-model

    Kom nou Danny, noem jouself Cor, HV, wat jy ook wil. 

Gooi Comment