Corne en Twakkie is terug

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Jy kan hulle ook by Oppikoppi gaan speck, met so paar twists en surprizes, guy.

(Onthou om te vote vir die zef fridge designs)

Deel met jou tjommies!

    griffinCorne en Twakkie is terug

    Comments

    1. Evert

      Die tv show was vir my maar bietjie kakkerig gewees.
      Blykbaar is hulle beter live.

    2. BokBal

      Nee, o fok. Die twee is nog kakker as daai rasper drol.

    3. Piet a.k.a. PaalPiel

      Nee vok boys, ek het nou al 'n hele bottel mayonaise geeet en ek voel vokkol.

    Gooi Comment