Cheers, Nederland. Kom kuier gerus weer.

In Spec-takel deur griffin8 Eiertjies

Jammer julle het so erg piel gesuig in die finals.

kaaskoppe

griffinCheers, Nederland. Kom kuier gerus weer.

Comments

  1. Michelle

    Jammer julle het verloor… 🙁 Die wooden giraffes en so aan sal nie kan opmaak vir n goue beker nie… we know… we know… Dalk as die final in Kaapstad was.. jy weet? Mini Holland?

  2. Profmuis

    well done griffin en almal by WKJ, net nog een moerse oorspronklike prentjie! Ek wens om te weet hoe kry julle dit reg om al hierdie kak uit de dink! Ek like WKJ kwaai!
    Shot

  3. kopkaas

    Ja, dikke kak dat we verloren hebben. Maar Zuid-Afrika bedankt voor de mooie tijd!

  4. eric

    We komen zeker weer, en jullie muziek is echt geweldig!

  5. jou ma se hare

    Hallo daar dis weer ekke die fokkertjie wat julle so gedis met Brazil en die oros gang, wel dit is nou sulke tyd . Heads up my Ibeariaen cussins have done it so lo cunjo madres, hugo de grand putas. Tot 2014 totseer siens

  6. zwarte piet

    aaaah hahahaha poes baie wooden giraffes and vuvuselas 😀
    ek's n kaaskop – gemaakt inni kaap – engels, afrikaans, malay… geskool in djouburg, durban, heidelburg, escapetown – verdrietsfontein en nog baie plekke
    i bloody loves die antwoord!!!!!! – they bring it all together for me… they make me whole  (emo) – bring all my alles together joh – and yeah fuk die upper class
     
     

Gooi Comment