Hier is nou vir jou ‘n surefire manier om jou huis se waarde te drop met R100k.
(shot, Rocco)
Hierdie post is 150 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 928,070 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Weet jy, ek dink met die ouderdom styg my tappit-tolerance. Is dit verkeerd om te dink dis nogal retro-cool?
Dit is seker bietjie zef, maar jy moet die vakmanskap bewonder. Dis damn goed gemaak. Hmmm… waar kry mens 'n Lexus se voorkant?
dit is helegaar ginne BBQ, BBQ'en doe je niet met een gasfles.(foto4) dus dit is letterlijk en figuurlijk een autogrill.
Dat is een erg mooie "braai"!!!
Groeten uit NL
Varkit, sal n hit wees in Amedika. Veral Texas en Kansas.
Wie de vok, braai met gas?!!?
Poesbaie mense.
Daai braai is in Australia. (Bier, bou werk en kak sekuriteits hek is aussie made)
Net aussies laaik dit so baie om op gas te braai, en is tappid genoeg om so 'n "bbq" te bou.