Bakkies, Die Enforcer

In Spec-takel deur griffin4 Eiertjies

bakkies

(shot, Anton)

Deel met jou tjommies!

    griffinBakkies, Die Enforcer

    Comments

    1. donnie

      ja die dom donner nou's hy uit die try-nations……….meer braun as brains………..

    2. honnestront

      Dis oor hy 'n land cruiser ry, ek sou ook almal wou donner as ek een gery het. gee hom iets meer humble, soos 'n corsa bakkie. dalk relax die bra dan

    3. Avispon

      Seker nie 'n moerse aanvraag in New Zealand nie…

    4. Willem

      Gee die ou iets wat by sy attetute pas. Ek sal voorstel 'n dik wiel baie sukkel met 'n backpaddle.

    Gooi Comment