Bakkies Botha se sussie?

Moenie vergeet om te vote vir die finalists in ons Funky Fridge kompetisie nie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
Gefile in Fokken zef videos and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

16 Comments

  1. Posted July 28, 2010 at 8:25 pm | Permalink

    Hak haar Hakkies !  Breek haar hare en trek haar tanne !!  Mooi so, n aspirant Blou Koei !

  2. lippeleklekker
    Posted July 29, 2010 at 7:07 am | Permalink

    Jara dis n rowwe cherrie daai–ek smaak die laaste haarwip–miskien mot sy dit vir bakkies leer.

  3. kondensmelk
    Posted July 29, 2010 at 7:14 am | Permalink

    ek bly se, lang hare in n fight bly n handicap, behalwe as jy Simson is,,,

  4. Evert
    Posted July 29, 2010 at 7:24 am | Permalink

    Die girl is baie erger as Bakkies.
    Ek is nie 'n Blou Bulle fan nie, fok dit, sal nooit wees nie. Maar as ek 'n span sou kies, sou Bakkies 1 van die 1stes wees. Jy het so 'n ou nodig in die vaste 5, anders gaan die ander span oor jou loop. 

  5. Ouma Meelbol
    Posted July 29, 2010 at 8:40 am | Permalink

    Holy shit. P Divvy moet haar maar op die reserwe bank sit vir die volgende game.

  6. Drolkop
    Posted July 29, 2010 at 12:36 pm | Permalink

    Gou vinnig ‘n grappie :
    Twee bergies loop in die pad af en sien ‘n hond wat sit en sy ballas lek. Die een bergie vra die ander : ‘wens jy nie jy kon daai doen nie?’ waarop die ander een antwoord : ‘is jy befok?! die hond sal my mos byt!’

  7. Trooper
    Posted July 29, 2010 at 1:20 pm | Permalink

    Sy sal vir Bakkies en Victor baie bang maak, maar Schalk sal haar oe uitkrap – is mos sy ou trick!

  8. BokBal
    Posted July 29, 2010 at 2:32 pm | Permalink

    Liewe donner.
    Moet sê sy haar holle is 1000% nicer as Bakkies s'n. Man moet seker jou balhare baie kort hou as jy haar piets.
    Die skeidsregter was seker 'n fokken Ier.

  9. Vader Abraham
    Posted July 29, 2010 at 3:05 pm | Permalink

    Dit kind is echt het meest onsportieve wijf dat ik ooit heb gezien, gadverdamme wat een smerige streken. Ik hoop dat ze die voor eeuwig op de bank zetten!

  10. Brinkman
    Posted July 29, 2010 at 4:13 pm | Permalink

    Onse etter! Daai ding sal mos jou piel afbyt! Ek raak skoon jags!

  11. V-Bone
    Posted July 30, 2010 at 4:43 pm | Permalink

    Maar sy sal mos gebliksem word!!!

  12. Posted August 1, 2010 at 12:38 am | Permalink

    Maak soos Bakkies en se dit was die rev, onse afrigter se ook mos so, Eer aan alle dom dose

  13. Vuilgert
    Posted August 1, 2010 at 11:47 am | Permalink

    Die goose speel gladnie nice nie – sal haar nog steeds zaber tot haar milt bars …

  14. grootkop
    Posted August 2, 2010 at 6:27 pm | Permalink

    bloubul liefie jhank nie agter pale nie go bakkies

  15. Vleis
    Posted August 4, 2010 at 12:57 pm | Permalink

    Wag tot iemand hul moer strip en haar poos n plus skop!!

  16. Posted August 5, 2010 at 10:26 am | Permalink

    Nee, Bra… Die Goose is rof. Ek sou liewer sê Bakkies is haar boetie… Nie anders om nie!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">

Afrigator