Comments

  1. Zefkop

    As Oom Jurie die sien klap hy jou met 'n hofsaak – oneskat Pappa!

  2. Trooper

    Ek wonder of Artur ook met Robbie "klei" gespeel het…

  3. Avispon

    SA se chicks duidelik beter as Albania s'n. Hy kon 'n beter naam gekies het…

  4. sickmindfreud

    @ trooper, ek vermoed hy (mr Kola), het 'n claymore geblaas as mens na die klagtes kyk
    Jurrels het vermoedelik 'n klaypyp geblaas

  5. V-Bone

    Trooper, ek dink hulle al 2 het met Robbie se Klay gespeel

  6. christo

    Nou kan oom Jurie ok sing it wasn't me!!!!
    Shot dat jy dit opgesit het Griffin

Gooi Comment