Jirre maats, wonder of hierdie outjies weet waarvan hulle sing. Luister hoe kaksnaaks dit klink hulle Afrikaans probeer gooi.
Hierdie post is 93 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,057,525 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
That was quite amusing to be honest.
There is no enthrallment.
Hierdie engelse poese verkrag een van ons Volksliedere!!!!
Die Antwoord moet hulle opfok. Daag hulle vir 'n show of 'n
NINJA FIGHT!!!
bevind dit befok staaks. hoerre!. O_o
they are doing it quite nicely actually
dis poes cool, hulle vat so die pis met die antwoord. wonder wat Ninja en Yolandi daarvan sal dink?
nee fok brasse hierdie amerikaanse poese is besig om ons naam gat te maak die antwoord moet hulle opfok!
haha dis befok!!! sorry my bras ninja skop nog steeds befokte roftaal fokol kos skraal wild out of control….
Hierdie band moet hulle loopbaan heroorweeg.
Erre , hoe's die ou wat soos Yolandi probeer sing.. eish !!! Hehehe , wys jou , everyone wants to be Die Antwoord !
Die pommies is meer zef as die antwoord
fwokkit daai yolandi bra is i vuil prentjie.. ek gaan biki vir berading gaan
In the bedroom they play in the bedroom they will stay. Get a life, be original… oh fok ja ek praat met n klomp engelse tossers go to the pub and drink warm beer in the kak cold rain old chaps.
Hierdie blare suig erg piel.
net om iets te sê. Hulle is van Australia
Fok die pommies. Kan die nat naaie nie hulle eie fokken liedjies maak en mee spot nie. Hulle is nie gay nie, net Engels HAHAHAHA!!!!!!! DIS HEELTEMAAL GAY.
Dis once Griffen in daai ninja pak!
pretty unwise
i like it!!
my vok hulle soek mos nou mooi vir kak lol! die Antwoord bly nogsteeds tops julle ouens!
hulle soek mos nou mooi vir kak vlieg sommer oor en moer hulle almla straight op hulle bekke vokkers….
Hierdie virgin is baie beter… http://www.youtube.com/watch?v=eQ6gzhlVJMc