Monthly Archives: June 2010

Sommige ou tannies

Die tagtigjarige krimpie tannie score na jare alleen 'n date met 'n omie wat halsbande by die vlooimark smous op Sondae en is die aand besig om haarself mooi te maak voor die spieël toe sy met haarself begin praat. Sy is besig om te pout en al bewerig lipstick aan te sit en sê: "Ja [...]
Gefile in Grapgat | Tagged | 4 Comments

Klein Kaballas

Die skole inspekteur gooi draai by die graad 1 klassie by n laerskool doer in die Karoo. Die juffrou besluit om hulle woorde te laat maak met die alfabet letters en gaan so met die rye af. Sannie se hand is eerste op toe hulle begin by A en tune" "Juffrou, A is vir "appel". [...]
Gefile in Grapgat | Tagged | 1 Comment

Hitler freak uit oor vuvuzela’s in die World Cup

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | Leave a comment

DSTV vas aan die wakker

Smaak my so paar mense van die SABC het oorgeloop DSTV toe, want hulle begin ook nou goed op te fok soos 'n staatsinstansie. Is dit hoekom julle die subscription meer gemaak het, huh Naspers? Ons betaal vir 'n professionele diens, hoor. Deur ons rou holle. Dyslexia a terrible disease is: (ingestuur deur Geen Hana) Deel met jou [...]
Gefile in Kak companies | 3 Comments