Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: June 2010
Wen fokken groot met Watkykjy en Funky Fridges
Hierdie is een vir die kreatiewe Watkykertjies of die Watkykertjies wat kreatiewe vriende, kenisse of familie het.
Ons run ons grootste kompetisie ooit op Watkykjy saam met die ouens van Funky Fridges. Die kompetisie sal hardloop vir 'n maand lank en jy staan die kans om kiefpiele pryse ter waarde van ongeveer R7500 te wen.
Nou checkit [...]
Die Antwoord. Die Skurwe Snor City Jol.
Die Antwoord is in Hatfield Vrydag 18 Junie, so bly weg van die square af en kom stiek uit by hulle zef jol. Dit gaan bewouk wees, soos die kinners dit roep. Ekhaya is op die hoek van Duncan en South, waar die ou Maloneys was. Nie in die square nie,
O ja, en ek het [...]
Blonde GP – right, dit settle dit dan
(shot, geen hana)
Deel met jou vriende:





Dis naweek.