Monthly Archives: June 2010

Goeie nuus vir outjies met websites en blogs – maak zak

Sommiges van julle weet dalk dat dit poesduur kan raak om 'n heavy next level website te run soos Watkykjy, maar ons word darem gehelp deur advertisers om die pot aan die kook te hou en die water en ligte te betaal. En Breitlig horlosies, en die kar en die huis. Jou besigheid of persoonlike website [...]
Gefile in watkykjy tips | 2 Comments

Garmin GPS op All Access

Check, die mense van All Acess vertel julle so bietjie meer van hoe die dinge werk. Jy kan die Watkykjy GPS hier koop en die Jack Parow GPS hier koop. Deel met jou vriende:
Gefile in Uncategorized | Tagged | Leave a comment

Duiwe like van kakpraatjies

(click om effens groter te sien) Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel, julius malema | 1 Comment

Solidariteit bied aan: ‘n tranetrekker fotoverhaal

Kyk maats, mens kry kak ads op TV, radio en de interwebs en meer as dikwels gaan die boodskap verlore. En soms probeer adverteerders te hard met die booskap en baiekeer werk dit. Hier is vir julle 'n voorbeeld van iets wat nie werk nie… Ek weet nie wie met die copy vir hierdie ad vir [...]
Gefile in SA Companies, Snotstories, Zef zef zef | Tagged | 20 Comments