Monthly Archives: June 2010

Kliphard

Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 9 Comments

Het jy ‘n band? Soek jy ‘n break? Fokofpolisiekar kan maybe help.

Hello maats, Fokofpolisiekar gaan 'n vet gig booi by Assembly op 3 Julie – lekker so deur die World Cup en alles. Hulle wil 3 upcoming local bands die geleentheid gee om vir hulle te open op daai aand, so maybe is dit die break wat jou band nodig het. Om in aanmerking te kom moet jy [...]
Gefile in Kief musiek, fokofpolisiekar | 2 Comments

Sokker Wabenzi

Ek het vanmore hierdie Merc afgeneem. Die hele voertuig is in die kleure van die landsvlag. Die bestuurder se pak klere het die vlagkleure en selfs sy hoed! Ek wou hom eintlik stop en behoorlike foto’s neem, maar ons het bietjie vinnig gery. As ek hom weer oppad Rosslyn toe sien, sal ek hom aftrek. Tot [...]
Gefile in Spec-takel, briewe | 2 Comments

Bysteke

Die vrou besluit op 'n heerlike sonnige middag om op Sandy bay te gaan ontspan. Daar gekom, trek sy uit en smeer die hele lyf met sonbrandolie. Sy lê ook redelik eenkant naby aan die bosse met die geel blommetjies. Ná 'n tyd raak sy aan die slaap en terselfdertyd kom daar n heuningbytjie uit [...]
Gefile in Grapgat | 12 Comments