Smaak my ons het ons eie zef foto jornalis oppie pad …
Howzit Foto's Sondagmiddag geneem in Arcadia toe ek Ouma by die ouetehuis gaan haal het.
Is dit 'n Vollazela of 'n Limolla of 'n VuvuBeatle?
Sue.
Smaak my ons het ons eie zef foto jornalis oppie pad …
Howzit Foto's Sondagmiddag geneem in Arcadia toe ek Ouma by die ouetehuis gaan haal het.
Is dit 'n Vollazela of 'n Limolla of 'n VuvuBeatle?
Sue.
10 Comments
Dis awesome.
Ek weet wat dit is. Dit is 'n stuk kak, wat 'n kak derdewêreld land in Afrika hulself laat verbeel hulle is deel van die regte wêreld omdat die res van die wêreld hulle vir 'n oomblik jammer gekry het.
Ponkie hou jou kak comments vir jouself. Ek is seker jy is een van daai verkrampte boere. Ons is Suid Afrikaans en proud. Daai kar is mooi en jy is net naar dat swart mense so goed is. Voetstek man!!!!
Ponkie hou op huilerig wees oor jy nie daaran gedink het nie
blerrie naais limo die!! sal laaik om hom te vat vir i spin!!
viva ponky!!
wtf kom jy vandaan randy
Ponkie, jou fokken aap.Dis mense soos jy wat ons land n kak naam gee. Ons het nie mense soos jy in ons land nodig nie . Jys net jaloers omdat jy nie so kar het nie , jy ry seker een van di dikwiel fietse waar jy wil wees. kom ek se jou wat , hou jou kak kommetaar oor ons land vir jouself. Jys een van di mense as bafana-bafana wen dan se jy seker ja jy het altyd gese hulle sal wen en as hulle verloor dan rek jy weer jou bek van hoe kak ons land se sport is. Soos ek se jou fokken aap.
Ponkie, noem jy jouself so omdat jy stink? Moet wees want lyk my jy is n groot drol.
@ Ponkie en slak: Julle is twee negatiewe, oningeligte etterkepse. Hou op moan oor alles en probeer eerder om eerder 'n positiewe bydrae tot die land en sy bevolking te maak. Dit is tyd dat mense soos julle Orania toe trek( want in alle waarskynlikheid het julle nie die nodige kwalifikasies om te emigreer nie) of vrede sal maak met die feit dat ons wel in 'n Derde wêreld land bly, met uitdagings wat oorkom kan word. Een van die grootstes is waarskynlik dat daar sulke morone soos julle die aarde bewandel. Sotte.
ponkie en slak…julle is poeste…ons land het een van die GROOTSTE events op die planeet afgepoel…fokkof erens anders toe as julle nie deel daarvan wil wees nie….ek's trots om te se ek's ;n Suid-Afrikaner!!!