‘n Briefing vir die Kaaskoppe se 1ste World Cup game in Soccer City, Zuid Afrika

In Snotstories deur griffin11 Eiertjies

vlagjeGoeiemore, appeltjies van Oranje. Ons het so paar tips vir julle outjies wat die game in Soccer City gaan speck Maandag. Dis moer basic tips vir ouens wat nie uitmaak van SA nie en wat die eerste keer by ons kom kuier.

So hier gaan ons:

1. Het jy al Soccer City van bo af gesien? Ek fokken organise vir jou ‘n lift schop-chop.  Normaalweg as iemand jou dit tune, draai jou kop 15 grade links en duck, want ‘n poesklap is oppad (en ons praat nie van katte nie). Maar seriously, het jy al Soccer City van bo af gesien? Hieso is hy:

2. Jy gaan ‘n vuvuzela nodig kry. Ek dink julle outjies noem hom ‘n “herrietoeter”. Myne was R20 gewees. Jy behoort enige iets van 20 Euro af opwaarts te betaal vir jou oranje een, maar as jy ‘n tjommie maak met ‘n local sal hy vir jou een score vir 20 skille – Zuid Afrikaanse skille. Onhou, die ouens met die groen en wit strepe is nie Suid Afrikaners nie. As hulle jou tune jy kan $20 mil kry van ‘n afgestorwe prins of prinses se shares in BP, trek uit jou klompe en kouse en hardloop laat jou ballas klap.

Right, nou het jy jou vuvuzela, maar hoe gebruik jy hom? Wel, daar is twee maniere. Die eerste manier is waneer julle byvoorbeeld teen Denmark makarapaspeel – druk jy die vuvuzela se klein kant styf teen jou lippe, pers jou lippe saam en maak ‘n poepgeluid. Die vuvuzela sal hom amplify en dit sal klink soos ‘n olifant wat deur ‘n walvis genaai word. Phwaaaaaap!

Die tweede manier is tien teen een onwaarskynlik, maar dit sal wees wanneer julle teen Bafana speel. Jou naaste local sal jou help om die vuvuzela in jou poefgaatjie op te druk (hopelik die klein kant). Die prinsiep bly dieselfde – knyp jou boudlippe styf saam en blaas. Die geluid by jou boude sal nie so luid uitkom nie, maar bokant sal jy vermoedelik klink soos ‘n olifant wat deur ‘n walvis genaai word. In hierdie geval, noem jy hom ‘n “kerrietoeter”.

3. Jy het ‘n makarapa nodig wat jy ook sommer buite die stadium kan koop. Jy sal ongelukkig nie jou zol onder die hoed kan wegsteek nie, want die ding het gate aan elke dinkbare kant. Dit sal ook nie die koue uithou nie, obviously, so trek maak ‘n wolmussie aan. Jy kan jou zol wegsteek onder die wolmussie, maar doen so op jou eie risiko. Die tronke hieso is nogal grim. Die ouens fok nie rond nie. Hulle fok jou boude.

heineken4. Drink voor die tyd so paar Heinekens. Kyk, julle ouens maak next level bier, en omdat FIFA sy piel orals gaan indruk het waar daar gate is, is Budweiser ongelukkig aangewys as die official bier van die World Cup. Net Sepp se Bladder sal daai een verstaan. Fokken blaaint.

5. Ek weet nie mooi wat julle volkslied is nie, maar as mens Youtube kan glo, is dit Het Wilhelmus. Daai outjie is moer lank. Check, dis n baie mooi anthem, maar sing eerder hierdie een en erken dat julle ook so bietjie zef is in julle harte:

6. Laastens – fok vir Denmark six love op met die sokker en geniet Suid-Afrika. Jy sal vind dat Suid-Afrika ‘n fokken lekker plek is. Try ook om so paar van ons bands uit te check. Hulle is orals.

Julle is moerse welkom in Suid-Afrika. Gaan groot of gaan klein.

Deel met jou tjommies!

    griffin‘n Briefing vir die Kaaskoppe se 1ste World Cup game in Soccer City, Zuid Afrika

    Comments

    1. Siener

      In Afrikaans (en Nederlands) is dit Denemarke, nie Denmark nie.
      Verder, puikgedaan

    2. Ouma Meelbol

      Griff, post vir ons die lyrics van "Appeltjies van Oranje"! Dit klink na 'n pislekker song om te sing na 'n paar bottels wyn.
      Net die ding om mens se teenage kinders te laat skaam kry – die klein bliksems

    3. Author
      griffin

      Hopelik sal ‘n Nerderlander dit vir ons tune hieso. Ons is nou oppad na die game toe.

    4. Author
      griffin

      Ons weet dit. Ons mix ons taal, vir die wat nog nie agtergekom het nie.

    5. Riska

      dis so cool. thanx julle julle het my nou so laat lag en my nederlandse buddies het dit ook geniet. die links is almal awesome

    6. Frank

      @Siener Een mierenneuker (=antfucker =someone that will always find something tiny to complain about / =mierenaaier =iemand die altyd wel een klein gat weet te vind om zyn piel in te steek) die wat te klagen heeft over dit leuke artikel, maar sinds jij ermee begint: In het Nederlands zeggen wij DenemarkeN.

      BUT WHO CARES? Jij bent waarschijnlijk de enige, vandaar.

      Ek het dit in Nederlands geskreif daar ek nie Afrikaans kan skreif nie en jy so baie goed Nederlands kan. 0_o

      Keep it up Griffin!

    7. Gouda

      Daai appeltjies is ‘n bietjie te oud vir my, so iemand anders kan maar daai lyrics tune vir julle. Toch lekker dat Oranje Denemarken afgedroogd heeft – en lekker storie 😉 Gaan nou oefen met die 2e manier om ‘n vuvuzela te blaas…

    8. Honnestront

      Well said Frank! Die kaaskoppe het lekker geparty by Soccer City, wens ek kon nog saam hulle sokker gaan kyk het

    9. Nederlander

      Zo zie je maar, wij zijn gewoon die originator van Zef.

      Als jullie mij zoeken ik ben bij een braai. South Africa rules!

    Gooi Comment