Klein Kaballas

Die skole inspekteur gooi draai by die graad 1 klassie by n laerskool doer in die Karoo. Die juffrou besluit om hulle woorde te laat maak met die alfabet letters en gaan so met die rye af. Sannie se hand is eerste op toe hulle begin by A en tune" "Juffrou, A is vir "appel". Sy kry 'n goue sterretjie op die voorkop en  juffrou move oor na "B" toe. Almal se hande is op, ook Kaballas s'n maar die juffrou vra almal rondom hom want sy weet hy is 'n klein stoute kont met 'n vuil bek.

So gaan hulle deur die hele alfabet tot juffour by Z kom. Nie een kind se hand is op nie behalwe Kaballas, soos met elke letter tevore. Die juffrou besef die inspekteur hou haar dop en sy het nie regtig 'n ander keuse as om hom te vra nie. Hy haak af: "Juffrou Z is vir "Zebra" en hy het n verskriklike fokken lang tril en ek wou dit al onder T gesê het!"

(shot, JP)

tril

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

One Comment

  1. Juan
    Posted June 17, 2010 at 12:50 pm | Permalink

    Jirre ouens!! daai grapie is kak oud!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">