Kaaskop gooi “Cooler as Ekke”

In jack parow deur griffin

Griffin, Die mal klomp kaaskoppe try Jack se song “Cooler as ekke” vertaal na HOL-lands toe.

Hier is ‘n recording van die stuk deur Gomgat Bloukaas. Ek het my gat af gelag, die kak kombuistaal is toe nou nie so maklik om te verstaan nie! LOL

Anyway, maak met dit wat jy goedvind!

Jan

3FM

Hierdie post is 66 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,594,851 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKaaskop gooi “Cooler as Ekke”