Figure dit self uit. At least sal dit jou so 8 of wat minute besig hou. Daar is fokken psycho poeste daarbuite. Jy is dalk self een, of date een.
Sorry for youuuuuuu!
Die eksposisie:
Die grand finale:
Hierdie post is 28 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,046,307 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
WTF?? Can you say U-N-S-T-A-B-L-E?
Jenna-darling, gaan kry vir jou 'n restraining order!
Ryan se ouers: vat sy computer weg en gee vir hom 'n goeie drag slae. En wanneer julle hom terugbring van sy therapy sessions, laat hom bietjie in die tuin werk. As julle 'n tuintjie buite die trailer het….
…pretty wise…
Jassas nee! Die ou is aneroksies, die dat sy kop sy lyf rond fok.
Hy's op tik ne?
wie lewe nog?? of my rekenaar is foutief of julle is,,gee my net die kennis
Nee o fok, 'n mens kan nie so in naai wees nie! shame!
Dit was kak snaaks!
sy klink ook lekker fokken phsyco!!!