DSTV vas aan die wakker

In Kak companies deur griffin3 Eiertjies

Smaak my so paar mense van die SABC het oorgeloop DSTV toe, want hulle begin ook nou goed op te fok soos 'n staatsinstansie. Is dit hoekom julle die subscription meer gemaak het, huh Naspers? Ons betaal vir 'n professionele diens, hoor. Deur ons rou holle.

Dyslexia a terrible disease is:

dstvrugby

(ingestuur deur Geen Hana)

griffinDSTV vas aan die wakker

Comments

  1. Pieter

    Multichoice & DSTV is vol stront! Ons kyk nou al meer as 12 jaar rustig oorsee DSTV deur gebruik te maak van "Afrika kaarte". Vir die wonderlike voorreg, het ons tot 12 maande kontant vooruit betaal in US$'s. Op die 31ste Mei 2010 besluit die bliksems in hulle wysheid dat hulle alle klante buite die kontinent summier afsny. Nou kan ons (daar is duisende!!!) nie meer rugby of f…ol kyk nie.
    "Kliente diens"? Hulle verstaan nie die donderse konsep nie!!!

  2. Jakalas

    My Fok Piet!! Is jy ernstig??? Die lae bliksems!! Hoe defok moet die expats nou hulle naweek rugby fix kry, is daar geen ander manier om die rugby to check nie? Ek dink dit is bliksems kak man!! Sterkte daai kant ou maat, en as jy 'n Lions Supporter is, is dit dalk beter om sonder DSTV te bly, jy vermy miskien net 'n hart aanval!! Cheers!

  3. Roulie Poulie

    As dit nie was vir Supersport nie, sou ek al jare terug my Dstv gekanselleer het.  Dis loutere kak diens. Ek raak moerig as ek 20 minute moet aanhou vir 'n persoon wat niks weet oor wat op die TV aangaan nie!

Gooi Comment