Dis nie net Jack Parow wat oor sy piel rap nie…

In Fokken Zef Videos deur griffin5 Eiertjies

Hierdie is glad nie snaaks nie en is terselfde tyd fokken snaaks:

Deel met jou tjommies!

    griffinDis nie net Jack Parow wat oor sy piel rap nie…

    Comments

    1. Poen

      liewe ma se poes, waar krap julle die kont uit… hy is verseker 'n werfetter – 'n werfetter is 'n haan wat jakkels skreeu en terwyl die henne wegkruip naai hy die kuikens… nee fok die ou moet liewers maak vluit want hy kan nie 'n fok rap of dans nie… Jack gaan leer die bra… of gee hom 'n PK dat hy kan bykom!!!

    2. LuisterAsDieOomPraat

      Dis kak.
       
      Ek skiem ek moet ook n fokken CD maak en net sing oor n poes of Malema dan sal ek ook meer verdien en minder hoef te werk!!
       
      Singstar se abba na 2 bottels tequila en n bottel brannes klink beter as die fok gesig!!

    3. Poen

      Frank, ek luister liewers na die zoeloes se oorlogs krete, dit hou meer tune en is fokken kief, die ouens maak nie lekker uit nie … maar nou ja smaak verskil… thank fuck for that !!!

    4. Michelle

      Vandag breek ons weer die rue van al die perdjies waarop ons spring!

    Gooi Comment