Comments

  1. Ryan

    …en dit is nou veronderstel om wat te doen? Glad nie snaaks nie. Kom nou ouens, gee vir ons 'n  goeie een vir die naweek. Nie hierdie krokodil kak van die laaste maande nie. 
    Op daai noot, is dit net ek of is daar minder snaaks op die site en net meer kak grappe, Die Antwoord (wat nou baie vinnig afgesaag raak), useless articles en foto's met captions want nie eers snaaks is nie?
    Ek wonder party keer maar net…

  2. Author
    griffin

    Dis veronderstel om fokol te doen.

  3. Ryan

    Dis juis die punt. Dit doen niks. Dis veronderstel om snaaks te wees, maar dit is nie. Oh wel, dis nie my site nie, so hoekom gee ek 'n fok om?

  4. Bakstein

    Ryan, sy is besig om haar toekomstige boots in te loop.

  5. Pieter

    Nee fok, bra's jull kan beter dun dit lat ons nie eers lag nie!!! DIS NAWEEK EK DINK JULLE MOET VOKKIN DUIK…

  6. j

    ek dink julle doen nog schweet!! as jy wil lag gaan comedy shop toe of gebruik jou fokkon verbeelding, jy klink soos n new age kid wat nie so iets ontwikkel het nie

  7. dukpiel

    dit is die eerste advertensie van CROCS net toe dit uitgekom het, die familie is nou die 2de rykste familie ter wereld

  8. Jakalas

    Hey Ryan, gan kap 'n fokken dratie as jy niks beter het om te doen nie…..

Gooi Comment